0
Your cart

Your cart is empty

Books

Buy Now

Blinktand van Bosveldparadys (pakket) (Hardcover) Price: R1,145
Discovery Miles 11 450
You Save: R95 (8%)

Blinktand van Bosveldparadys (pakket) (Hardcover)

Snyman, Attie

 (sign in to rate)
List price R1,240 Price R1,145
Sold by
Briza Publikasies / Publications - Fulfilled by Loot
Discovery Miles 11 450 | Repayment Terms: R107 pm x 12* You Save R95 (8%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 3 - 5 working days

Blinktand van Bosveldparadys paket bestaan uit Blinktand van die Bosveldparadys boek en 'n Klankleser.

Blinktand van Bosveldparadys - boek :
* Hardeband, volkleur illustrasies en foto’s, Briza Klankleser® gereed.
* Blinktand van Bosveldparadys handel oor die avonture van Blinktand, die grootste, sterkste en slimste vlakvark wat ooit in Bosveldparadys geleef het. Die storie begin by die geboorte van Blinktand en eindig waar hy die president van Bosveldparadys word na die dood van Boskaas, die ou leeu-president. Die jong leser beleef nie net gevaarlike gebeure, drama en spanning saam met Blinktand en sy bekkige vriend Kierie Kraai nie, maar ook humoristiese situasies wat lesers – jonk en oud - sal laat skaterlag.
* Die boek kan gelees word soos 'n gewone storieboek, of met die Briza Klankleser kan jy luister hoe die verhaal voorgelees word met pragtige Afrikaanse uitspraak.
* 'n Lys van nuwe woorde en uitdrukkings aan die einde van elke hoofstuk help om die woordeskat uit te brei.
* Vrae aan die einde van elke hoofstuk toets jou kennis en begrip van dit wat jy gehoor of gelees het.

Klankleser is reeds gelaai met die storie van Blinktand en word geaktiveer wanneer op 'n teks kolom geraak word met die klankleser.
Voorlesing van die verhaal deur Lochner de Kock .

Blinktand van Bosveldparadys is 'n unieke lees- en leerervaring: jy kan dit lees soos ’n gewone storieboek, of met die Briza Klankleser® na die volledige verhaal in die boek luister. 'n Lekkerlees- en luisterboek vir kinders, maar grootmense sal dit ook geniet! Dit is ’n storieboek, leesboek, luisterboek, leerboek, natuurboek asook 'n boek met sterk onderliggende opvoedkundige temas soos respek, eerlikheid, naasteliefde, nederigheid, leierskap, vasberadenheid, deursettingsvermoë, vergewensgesindheid en dankbaarheid.

General

Imprint: Briza Publications
Authors: Snyman, Attie
Format: Hardcover
Pages: 160
ISBN-13: 0700083881496
Categories: Books
LSN: XMH-E6D-612-6
Barcode: 0700083881496

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners