Wil jy weet wat Jesus alles gese het? Vir gelowiges is Jesus
Christus die Alfa en die Omega, die A tot Z. Wanneer probleme ons
oorweldig en ons worstel met vrae, wil ons by Hom die antwoorde
weet. Nou kan jy alles in een omvattende gids naslaan oor dit wat
Jesus se. Al die woorde van Jesus wat opgeteken is in die Nuwe
Testament, is opgesoek, saamgevoeg en in temas opgedeel. Om dit nog
makliker te maak, is dat die temas alfabeties gerangskik is: doop,
geld, genade en nog baie meer.
General
Imprint: |
Carpe Diem Boeke
|
Country of origin: |
South Africa |
Release date: |
2013 |
Authors: |
Solly Ozrovech
|
Dimensions: |
217 x 155 x 24mm (L x W x T) |
Format: |
Paperback
|
Pages: |
320 |
ISBN-13: |
978-1-4322-0208-8 |
Languages: |
Afrikaans
|
Categories: |
Books
|
LSN: |
1-4322-0208-1 |
Barcode: |
9781432202088 |
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!