0
Your cart

Your cart is empty

DVD > Afrikaans

Not currently available

Strikdas (DVD) Loot Price: R62
Discovery Miles 620
Strikdas (DVD):

Strikdas (DVD)

 (1 rating, sign in to rate)
Loot Price R62 Discovery Miles 620

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Don 'Vossie' Vorster gaan binnekort 'n eerstejaastudent by die Universiteit van Stellenbosch wees en volgens 'n familietradisie wat van geslag tot geslag oorgedra word, moet die oudste seun in die Vorster-familie 'n strikdas ontvang wanneer hy sy ho rskoolopleiding voltooi. Die groot eer gaan Vossie nou te beurt val. Vir Vossie gaan dit n groot aanpassing wees om universiteit toe te gaan en hy sal al sy kragte bymekaar moet skraap om by sy nuwe lewe as student aan te pas. Sy strikdas n metafoor wat die Vorster-mans die durf en daad gee om hulle lewens ten volle te lewe is die een ding wat die geeky Vossie die moed sal gee om op te staan vir dit wat vir hom belangrik is en om hopelik ook die meisie van sy drome se voete onder haar uit te slaan. Die bedorwe en opgepiepte Willemien de la Harpe is ook oppad universiteit toe. Die rede waarom haar skatryk ouers, wat wynboere is, haar universiteit toe stuur, is dat hulle hoop dat hulle dogter die regte lewenskeuse sal maak, naamlik om AJ Blignaut as huweliksmaat te kies.

General

Studio: Coleske
Release date: October 2015
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Categories: DVD > Afrikaans
DVD > Feature Film
LSN: XE4-DHN-UEH-3
Barcode: 6001111010708

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Die fliek kry `n strikdas

Fri, 4 Oct 2019 | Review by: jannie C.

Excellent!

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

You might also like..

Partners