Kat is terug. Sy is in die bos. Wolf se bos! Wolf is bang vir Kat.
Maar Hond nie. Hy help sy neef. Hoe? Dit kan jy in hierdie boek
lees. ’n Prettige storie vir beginnerlesers deur die skrywer van
die veelbekroonde boeke oor Vos en Haas. Hierdie boek begin met
eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik ’n bietjie
moeiliker. Die boek is egter so boeiend en snaaks dat die
beginner-lesertjie dit nie eens sal agterkom nie! Die warmte en
humor van die stories word wonderlik aangevul deur Marije Tolman se
skitterende tekeninge in volkleur. Dit maak hierdie eerste
leeservaring iets onvergeetlik.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!