Die eerste weergawe van die mees gesaghebbende boek oor die
Afrikaanse taal, die Afrikaanse Woordelys en spelreels, is die
eerste keer in 1917 uitgegee. Daarom dink die Suid-Afrikaanse
Akademie vir Wetenskap en Kuns dit goed om 100 jaar later – in 2017
– ’n faksimilee-uitgawe daarvan uit te gee. ’n Beperkte oplaag van
hierdie versamelaarsboek word gedruk en is vir belangstellendes in
Afrikaans en lesers wat wil sien hoe hierdie taal gelyk het toe dit
nog in sy kinderskoene was.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!