Margaux is op pad Parys toe. Sy wil ’n kunstenaar word, daarom draai sy
haar rug op haar familie, hul besigheid en ’n amper se gereëlde huwelik.
Met Saint-Émilion se oesseisoen op hande is die Kaapse wynboer Dawid
Malan te besig om hom deur ’n p aar sexy bene te laat verlei. Veral nie
die bene van ’n kunstenaar nie – daardie les het hy op die har de
manier geleer.
Maar Parys word nie verniet die Stad van Liefde genoem nie …
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!