Is daar 'n nuwe baba op pad? Dis so opwindend! Maar met 'n nuwe boetie
of sussie in die huis gaan baie dinge verander.
Hierdie aktiwiteitsboek berei kinders speel-speel voor op 'n
groeiende gesin. Met boeiende aktiwiteite wat emosionele
uitdrukking aanmoedig sal kinders gereed en opgewonde wees vir
hierdie nuwe ervaring.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!