Het jy al ooit gewonder hoe die wereld gelyk het toe jou pa klein
was? Was daar al dinge soos skole, kantore, yskaste en TV’s? Hoe
het mense vir mekaar sonder e-pos boodskappe gestuur? Het hulle
regtig doodgegaan van iets soos verkoue omdat daar nog nie medisyne
was nie? Die skrywer neem die leser terug na prehistoriese tye waar
die wereld baie meer primitief en gevaarlik was. Groot illustrasies
in waterverf en bruin potlood word telkens met 'n gepaste
skreeusnaakse kort sin vergesel.'n Skreeusnaakse boek vir kinders
wat vermoed dat hulle pa’s uit 'n ander wereld kom.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!