Oxford suksesvolle besigheidstudies is 'n besigheidstudiekursus wat
deur onderwysers regdeur Suid-Afrika vertrou en gebruik word. Die
ryk, relevante inhoud dek die Nasionale Kurrikulum- en
Assesseringsbeleidverklaring (KABV) ten volle en verseker dat
leerders regdeur die jaar belangstelling behou. Kenmerke:
onderwerpe is volgens die KABV gestruktureer, wat die kursus maklik
maak om in die klaskamer te gebruik; omvattende taalsteun in
saketerminologie help leerders om die kernbegrippe van
besigheidstudies te verstaan; relevante en bygewerkte
gevallestudies en voorbeelde verryk die inhoud; assessering word
deurgaans sorgvuldig ondersteun om 'n suksesvolle jaar vir die
leerder te verseker; steun met eksamens is by elke aktiwiteit,
hersiening, oefentoets en oefeneksamen ingebou om leerders vir
formele assessering en eksamens voor te berei.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!