Leeu kan nie skryf nie. Maar dit pla hom nie, want hy kan brul en
sy tande wys. En meer het hy nie nodig nie. Maar op ’n dag kom hy
’n leeuwyfie tee. En nou? Hoe kan hy vir die wyfie se dat hy van
haar hou as hy nie kan skryf nie? Hy vra die ander diere om te
skryf, natuurlik. Maar is dit werklik so ’n goeie idee?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!