Watter diere oorleef op die koudste plek op Aarde? Waar sal jy die
wereld se grootste vlermuis vind? Watter bloeddorstige vissies swem
in die Amasonerivier rond op soek na vleis? Waar bly die grootste
skoenlapperspesie op aarde? En waar in Suid-Afrika kan jy die
“uitgestorwe” selakant gaan soek? Ontdek diere regoor die wereld
met hierdie fantastiese diere-atlas! Hierdie atlas is propvol
asemrowende feite oor die diere wat op die verskillende vastelande
voor-kom, en Suid-Afrika se ryk verskeidenheid dierelewe. ’n
Wonderlike feiteboek vir kinders wat gretig is om meer oor die
wereld te leer – en ’n naslaanbron wat op elke skoolkind se boekrak
hoort! Ook in Engels beskikbaar as: My first animal atlas.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!