“Te poenankies vir woorde” is ’n unieke en inkleurboek wat fokus op
idiome en gesegdes oor vriendskap, liefde en omgee. Hierdie boek is
ontwerp om kinders en selfs volwassenes te inspireer om die waarde van
liefde en vriendskap te vier. Met pragtige illustrasies om in te kleur
en betekenisvolle idiome om te ontdek, is hierdie boek perfek vir
gebruik in die klaskamer, as ’n geskenk, of as ’n interessante
gesprekspunt aan die etenstafel of rondom die braaivleisvuur. Of jy nou
jou rympkletsvaardighede wil verbeter of net ’n bietjie kreatiewe tyd
wil geniet, “Te poenankies vir woorde” is die ideale geskenk.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!