Die gewilde Oxford suksesvolle wiskundige geletterdheid reeks is
bygewerk en opgegradeer om aan die vereistes van die Nasionale
Kurrikulum- en Assesseringsbeleidverklaring (KABV) te voldoen.
Hierdie reeks bied nou waardevolle bykomende materiaal soos
eksamenvoorbereiding en studievaardighede om leerders te help om in
informele assesserings te presteer. Die ryk, relevante inhoud dek
die KABV ten volle, en verseker dat leerders se belangstelling
regdeur die jaar behou word. Kenmerke: al die hoofstukke en eenhede
is in volgorde en volgens die tempo in die KABV-werkskedule; 'n
loopbaankenmerk belig toekomstige loopbane vir leerders en verskaf
blootstelling aan loopbane, asook die vereiste kwalifikasies
daarvan; opsomming en hersieningsoefeninge in elke hoofstuk help om
leerders vir formele assessering voor te berei;
oefeneksamenvraestelle is by hierdie boek ingesluit.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!