0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible

Not currently available

Die Groot Storie (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R165
Discovery Miles 1 650
You Save: R35 (18%)

Die Groot Storie (Afrikaans, Paperback)

Werner Strauss

 (sign in to rate)
List price R200 Loot Price R165 Discovery Miles 1 650 You Save R35 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

God se Woord is ons lewensbrood, maar vir die jonger geslag kan dit uitdagend wees om die Bybel te bestudeer. Die formele ou styl van aanbieding steel dikwels die varsheid van dié "brood". Die groot storie is anders: Dit is ’n handleiding gerig op tieners met ’n vars, moderne aanslag. Dit bied tieners ’n meer verstaanbare grondslag vir hul geloof en sal hulle lus maak vir meer.

Die boek vertel die "groot storie" – God se storie – op ’n interaktiewe manier sodat jong lesers ingetrek word. Dit bied ’n chronologiese oorsig van God se volk se geskiedenis, Jesus se tyd hier op aarde, insluitend sy kruisdood en hemelvaart, die stigting van die Kerk en die geloofsgemeenskap nou. Daarby bevat elke hoofstuk ook eietydse illustrasies, nuttige inligting oor die Bybelse wêreld, sleutel-Skrifgedeeltes, die hoogtepunte van ’n spesifieke gedeelte van die Bybel, wie die hoofkarakters is en punte vir nadenke. Dit is geskryf in ’n gemaklike styl wat tot tieners sal spreek – ’n moet-hê-boek vir enige jong Christen.

General

Imprint: Struik Christian Media
Country of origin: South Africa
Release date: October 2018
Authors: Werner Strauss
Dimensions: 250 x 180mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 248
ISBN-13: 978-1-4153-4047-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Humanities > Religious education / world faiths > Christianity > The Bible > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Christianity > Christianity For Kids & Teens
LSN: 1-4153-4047-1
Barcode: 9781415340479

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners