Leonard hou van honde. Hy weet alles oor hulle. Hy ken al die
soorte en weet of hulle spits ore of slap ore het. Wanneer Leonard
se: “Dis nie ’n worshond nie!”, dan is dit ook nie een nie.
Natuurlik weet Leonard ook dat hulle almal skerp tande het. En dit
is ’n probleem. Maar wat sal gebeur as Leonard op ’n dag wakker
word en self ’n hond is?
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!