0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Via Afrika Life Orientation Grade 9 Learner's Book (Paperback): A. Nidd, B. Wepener, E. Rooth, N. Tayi, S. Mahlobo, Z.... Via Afrika Life Orientation Grade 9 Learner's Book (Paperback)
A. Nidd, B. Wepener, E. Rooth, N. Tayi, S. Mahlobo, …
R213 R201 Discovery Miles 2 010 Save R12 (6%) In Stock
Via Afrika Lewensoriëntering Graad 9 Leerderboek (Afrikaans, Paperback): A. Nidd, B. Wepener, E. Rooth, N. Tayi, S. Mahlobo, Z.... Via Afrika Lewensoriëntering Graad 9 Leerderboek (Afrikaans, Paperback)
A. Nidd, B. Wepener, E. Rooth, N. Tayi, S. Mahlobo, …
R213 R201 Discovery Miles 2 010 Save R12 (6%) Ships in 5 - 8 working days

Spesifiek geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assessering beleidsverklaring (KABV) te voldoen. Sleutelterme word in rooi gedruk as dit vir die eerste keer verskyn. ’n Lys van hierdie terme word ook in rooi aan die begin van elke eenheid of hoofstuk gelys. Nuwe woorde is in blou en word in die kantlyn verduidelik. Aktiwiteite help leerders om te verstaan wat hulle geleer het. 'n Opsomming aan die einde van elke onderwerp help leerders studeer. Die Formele Assesserings taak (FAT) blokkie bevat take wat leerders voorberei vir die wat in die klas voltooi moet word. Vrae aan die einde van elke onderwerp help leerders met hersiening. ‘n Voorbeeld van ‘n eksamenvraestel aan die einde van die boek sal leerders ook help oefen en leer oor alles wat hulle nodig het om te weet.

Via Afrika Lewensoriëntering Graad 9 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback): A. Nidd, B. Wepener, E. Rooth, N. Tayi, S.... Via Afrika Lewensoriëntering Graad 9 Onderwysersgids (Afrikaans, Paperback)
A. Nidd, B. Wepener, E. Rooth, N. Tayi, S. Mahlobo, …
R251 R237 Discovery Miles 2 370 Save R14 (6%) Ships in 5 - 8 working days

Die reeks is volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesserings beleidsverklaring (“CAPS”) geskryf. ’n Moontlike werkskedule is ingesluit. Elke hoofstuk begin met ’n oorsig van wat onderrig word en die hulpbronne wat jy benodig. Daar is advies oor die voorgestelde pas wat jou sal help om die hele jaar se werk betyds af te handel. Ons gee by elke onderwerp raad oor hoe om konsepte bekend te stel en hoe om leerders met steierwerk voor te berei en te ondersteun. Al die antwoorde word gegee; jy bespaar dus tyd omdat jy nie die oefeninge self hoef uit te werk nie. ’n Volkleurplakkaat en ’n CD propvol hulpbronne is ook ingesluit om jou met onderrig en assessering te help. Addisionele voorbeeldvrae, toetse of assesserings take, wat jy kan kopieer, sal jou help om jou leerders effektief te assesseer.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Baby Dove Soap Bar Rich Moisture 75g
R20 Discovery Miles 200
Golf Groove Sharpener (Black)
R249 Discovery Miles 2 490
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R884 Discovery Miles 8 840
Elecstor B22 7W Rechargeable LED Bulb…
R69 Discovery Miles 690
Philips TAUE101 Wired In-Ear Headphones…
R199 R129 Discovery Miles 1 290
Tenet
John David Washington, Robert Pattinson Blu-ray disc  (1)
R52 Discovery Miles 520
The Papery A5 WOW 2025 Diary - Wolf
R349 R300 Discovery Miles 3 000
Professor Snape Wizard Wand - In…
 (8)
R801 Discovery Miles 8 010
Revealing Revelation - How God's Plans…
Amir Tsarfati, Rick Yohn Paperback  (5)
R199 R145 Discovery Miles 1 450
Atmosfire
Jan Braai Hardcover R590 R425 Discovery Miles 4 250

 

Partners