0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (3)
  • R100 - R250 (7)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 10 of 10 matches in All Departments

Onder Hoe Sterre (Afrikaans, Hardcover): Abraham H. De Vries Onder Hoe Sterre (Afrikaans, Hardcover)
Abraham H. De Vries
R84 Discovery Miles 840 View more sellers Ships in 4 - 8 working days

Stories bevat die enigste waarhede waarvan 'n mens seker kan wees, se die gevierde storieverteller Abraham H. de Vries. In hierdie bundel verhale vra hy telkens wat die waarheid van wonderbaarlike gebeure rondom Kersfees is: Wie het soveel deernis met die mens? Wie weet so goed van ons diepste nood? Waar pas ons in? Wie sorg so sorgvuldig vir alles? Wie is die groot regisseur, wie het die script van die lewensdrama van 'n clown en sy redder geskryf? Maar hierdie verhale wil ons eintlik weer van die misterie van Kersfees bewus maak, of dit nou Kersgebeure in die Klein Karoo of in die verre berge van Assisi is. Die verhale wil ook diegene gedenk wat "die ware gees van Kersfees, die vrede op aarde en die welbehae in die mens wakker hou". Onder hoe sterre is eg Suid-Afrikaanse verhale binne die groot Kerstradisie wat ’n plek op elke boekrak verdien.

Verbeel Jou (Afrikaans, Paperback): Abraham H. De Vries Verbeel Jou (Afrikaans, Paperback)
Abraham H. De Vries
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R243 Discovery Miles 2 430 Ships in 2 - 4 working days
Skaduwees Tussen Skaduwees (Afrikaans, Paperback): Abraham H. De Vries Skaduwees Tussen Skaduwees (Afrikaans, Paperback)
Abraham H. De Vries
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R94 Discovery Miles 940 Ships in 2 - 4 working days
Soms Op 'n Reis (Afrikaans, Book): Abraham H. De Vries Soms Op 'n Reis (Afrikaans, Book)
Abraham H. De Vries
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R215 Discovery Miles 2 150 Ships in 2 - 4 working days
Verhale Uit 'n Koel Voorhuis - Die Klein Karoo Eerstelinge (Afrikaans, Paperback): Abraham H. De Vries Verhale Uit 'n Koel Voorhuis - Die Klein Karoo Eerstelinge (Afrikaans, Paperback)
Abraham H. De Vries
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R120 Discovery Miles 1 200 Ships in 2 - 4 working days

In Verhale uit 'n koel voorhuis bundel Abraham H. de Vries sy voorkeurverhale uit die eerste Klein Karoo-bundels. Die resultaat is 'n bundel met die verskeidenheid van temas en afwisseling van vertelstyle waarvoor De Vries bekend is. Die verhale wat hierin opgeneem is strek vanaf die vermaaklike vertellings oor Stanley en die koei wat so sleg gegly en so komieklik loop sit het (wat ook deur David Kramer getoonset is) tot die makabere fantasie in “Die gusooi”; die mengsel van fantasie en geloof in “Skoenemaker, diepe water”, die spookverhaal in “Die swart hond van Bruidegomsdraai” en die jeugherinnering van “In ’n koel voorhuis”.

Tot Verhaal Kom (Paperback): Abraham H. De Vries Tot Verhaal Kom (Paperback)
Abraham H. De Vries
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R218 Discovery Miles 2 180 Ships in 2 - 4 working days

Die agtergrond van die meeste verhale is die eietydse Suid-Afrikaanse werklikheid, maar daar is ook die terugblik op dinge wat verbygegaan het, sodat die delikate melancholie van baie van die verhale 'n mens lank na die tyd bybly. Afwisselend onthutsend en liries, is hierdie "verslag van 'n ander reis as die een waarop ons vertrek het" 'n bevestiging van De Vries se vakmanskap en sy indrukwekkende bydrae tot die Afrikaanse literatuur.

'n Plaaswinkel Naby Oral (Afrikaans, Book): Abraham H. De Vries 'n Plaaswinkel Naby Oral (Afrikaans, Book)
Abraham H. De Vries
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R182 Discovery Miles 1 820 Ships in 2 - 4 working days
Kortom 2 (Afrikaans, Book, Reissue): Abraham H. De Vries Kortom 2 (Afrikaans, Book, Reissue)
Abraham H. De Vries
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R86 Discovery Miles 860 Ships in 2 - 4 working days
Dubbeldoor (Afrikaans, Paperback): Abraham H. De Vries Dubbeldoor (Afrikaans, Paperback)
Abraham H. De Vries
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R248 Discovery Miles 2 480 Ships in 2 - 4 working days
Uit Die Kontreie Vandaan (Afrikaans, Paperback): Abraham H. De Vries Uit Die Kontreie Vandaan (Afrikaans, Paperback)
Abraham H. De Vries
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R125 Discovery Miles 1 250 Ships in 2 - 4 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Texas Adoption Activist Edna Gladney - A…
Sherrie S. McLeroy Paperback R534 R494 Discovery Miles 4 940
Kwezi: Collector's Edition 4 - Issues 10…
Loyiso Mkize Paperback R303 Discovery Miles 3 030
Goodnight Golda - A Handbook For Brave…
Batya Bricker, Ilana Stein Paperback R330 R305 Discovery Miles 3 050
Onderwereld
Fanie Viljoen Paperback R242 R199 Discovery Miles 1 990
The Networksage - Realize Your Network…
Phd Glenna Crooks Paperback R536 R501 Discovery Miles 5 010
Revelation of the Devil
Laurence Gardner Hardcover R853 Discovery Miles 8 530
The 5 AM Club - Own Your Morning…
Robin Sharma Paperback  (5)
R390 R348 Discovery Miles 3 480
A Defence of the Doctrines…
James Williamson Paperback R358 Discovery Miles 3 580
Six Scorched Roses
Carissa Broadbent Paperback  (1)
R385 R349 Discovery Miles 3 490
Climate Change and Plantations in the…
Gslhv Prasada Rao, C S Gopakumar Hardcover R6,668 Discovery Miles 66 680

 

Partners