0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Prinsloo Versus (Afrikaans, Paperback): Adriaan Meyer Prinsloo Versus (Afrikaans, Paperback)
Adriaan Meyer
R203 Discovery Miles 2 030 Ships in 6 - 10 working days

Koos Prinsloo, wat in 1994 in die ouderdom van 37 jaar oorlede is, kan met reg as ’n James Dean van die Afrikaanse letterkunde beskou word: ’n ikoniese figuur wat te vinnig, te gevaarlik geleef en te vroeg gesterf het. Byna drie dekades ná die verskyning van sy eerste bundel en vyftien jaar ná sy dood, eggo sy stem steeds oor die grense van sy tyd en oeuvre heen – en dis in hierdie weerklank wat die toneelstuk Prinsloo Versus gestalte vind.

Prinsloo versus is nie ’n elegie aan Koos nie, maar die postmoderne vergestalting van ’n persoonlike tragedie, uitgespeel op private en openbare; persoonlike en artistieke slagvelde. Dis ’n veelvlakkige collage oor ’n kunstenaar wie se lewe en werk kwalik met ’n suikerlagie bedek kon word; wat gerebelleer het teen ’n patriargale kultuur en ’n diep weersin in alle vorme van outoriteit getoon het.

Soos ’n briefskrywer in die Burger van 24 Oktober 2003 op die eerste vertoning van die stuk gereageer het: “Ek kon nie anders as om te dink dat Koos, waar hy ook al is, met ’n sardoniese glimlaggie sit en kyk na dié stuk nie.”

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Bamboo Phone & Tablet Docking Stand
R199 R189 Discovery Miles 1 890
Peptine Pro Canine/Feline Hydrolysed…
R359 R249 Discovery Miles 2 490
Operation Joktan
Amir Tsarfati, Steve Yohn Paperback  (1)
R250 R230 Discovery Miles 2 300
adidas Nylon Weightlifting Belt - L
R299 R240 Discovery Miles 2 400
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R899 Discovery Miles 8 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
Teddy Fun Dough Castle Kit
R240 Discovery Miles 2 400
BSwish Bthrilled Classic - Purple
R899 R599 Discovery Miles 5 990
Sellotape Mirror and Mounting Squares
R38 Discovery Miles 380
Maxwell & Williams Square Diamonds…
R2,149 R1,598 Discovery Miles 15 980

 

Partners