Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments
This volume is an all-in-one publication introducing students and teachers at all levels of Theology to almost the entire spectrum of theologies and hermeneutics in Africa and the western world. Although a strong emphasis is placed on the contribution of Africa to Christian Theology there is no hidden agenda to tell the reader what the only 'sound' theology is. Contributors had total freedom to expand on their fields of specialization and readers can make up their own minds.
Ontdek die verrassings wat weggesteek lę in die bekende tekste van die Evangelies. Weet ons presies wat staan alles in die Evangelies, of dínk ons ons weet? In Geloofskatte in die Evangelies diep Adrio König honderde verrassende skatte op wat die leser op ’n totaal nuwe manier na die Evangelies sal laat kyk. Hy bespreek vrae soos: - Hoekom wou Johannes die doper nie vir Jesus doop nie? - Het Jesus en die dissipels mekaar verstaan? - Het Jesus opgestaan, of is Hy opgewek? - Hoekom het Jesus nie in die Grieke belanggestel nie? - Het Jesus regtig sy dissipels verbied om na die heidene te gaan? Hoe kan ons dan? - Het Jesus iets van boerdery geweet? Hoe kan Hy dan vertel van ’n boer wat driekwart van die saad mors? - Watter slinkse plan het die Joodse leiers gemaak om Jesus te vang? - Het Jesus regtig gesę ons mag niemand oordeel nie? Hy het dan mense erg geoordeel. Adrio König beantwoord hierdie vrae eerlik en die antwoorde is diep begrond in deeglike Skrifstudie. Hierdie kort, amper weggesteekte, genadeskatte sal die leser onder ’n dieper besef bring van al die belangrikste Christelike geloofsoortuigings en só vaster laat staan in sy of haar geloof.
|
You may like...
|