0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Aleit Apteit - 'n Kookboek Gevul Met Resepte En Stories (Paperback): Aleit Swanepoel Aleit Apteit - 'n Kookboek Gevul Met Resepte En Stories (Paperback)
Aleit Swanepoel
Sold By Readers Warehouse - Fulfilled by Loot
R416 Discovery Miles 4 160 Ships in 5 - 7 working days

Aleit Apteit is ’n boek gevul met stories van die geliefde Aleit Swanepoel. Kom reis en kook saam met hom met ongeveer 50 resepte uit sy pen.

Die Sondagaand voor Aleit se afsterwe was hy volstoom aan die gang, besig om onder meer sy alombekende lamsboud gaar te maak. Die bestanddele is gekoop en die span was reg vir ’n week van kosmaak. Kom beleef saam die nostalgie, sy spesiale menswees en die heerlike kos wat hy nie net smullekker kon maak nie, maar ook mooi kon laat lyk: die ‘Aleit-Way’. Deel sy hartskos – veral sy Sondagmiddagetes in sy ouerhuis, net soos sy ma dit gemaak het. Dit was spesiaal vir hom, en hy wou dit graag oordra en met sy mense deel.

Hy het aande gesit en skryf, en dit dan baie opgewonde aan sy span gestuur en gesê: “Julle! Ek het nog ’n storie!!”

Aleit Apteit is ’n hoofstuk van sy nalatenskap en ’n manier waarop hy vir altyd in mense se hart, kombuis en lewe kan voortleef. Dit is ’n pragkookboek, maar ook een wat deel van jou kombuis se bestanddele moet uitmaak – gevul met bekende hartskos en bypassende stories geskryf deur ’n legende.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
The Match
Harlan Coben Paperback R445 R315 Discovery Miles 3 150
Geometry and Topology of Manifolds…
Akito Futaki, Reiko Miyaoka, … Hardcover R3,466 Discovery Miles 34 660
Pfaffian Systems, k-Symplectic Systems
A. Awane, M. Goze Hardcover R1,543 Discovery Miles 15 430
Control Theory and Optimization I…
S.A. Vakhrameev Hardcover R2,810 Discovery Miles 28 100
An Introduction to the Heisenberg Group…
Luca Capogna, Donatella Danielli, … Hardcover R3,712 Discovery Miles 37 120
The Divorce
Freida McFadden Paperback R295 R240 Discovery Miles 2 400
Die Wet Van Gauteng
Hannes Barnard Paperback R340 R304 Discovery Miles 3 040
The First Gentleman
Bill Clinton, James Patterson Paperback R395 R353 Discovery Miles 3 530
Die Verevrou
Jan van Tonder Paperback R350 R312 Discovery Miles 3 120
Riemannian Geometry In An Orthogonal…
Vladislav V. Goldberg Paperback R1,263 Discovery Miles 12 630

 

Partners