|
|
Showing 1 - 4 of
4 matches in All Departments
In die vroeë 1970’s onderneem die een-en-twintigjarige Jakob Koetaan ’n
lewensveranderende reis van die Baai na Kaapstad ̶ ’n stad wat hom
sedert sy kinderjare gelok het.
Wanneer ’n toevallige ontmoeting by die OK Bazaars hom saam met
PAC-aktiviste in die tronk laat beland, raak Jakob bevriend met Sipho,
’n charismatiese leier wat sy oë oopmaak vir die stryd om vryheid.
Want Jakob wéét hoe dit is om nie vry te wees nie. Sy familie het
immers hulle plaas Towerwater weens apartheid se groepsgebiedewet
verloor, en hy moes ophou skool gaan om vir sy jonger suster te help
sorg.
Maar die prys van ontwaking is swaar. Soos boikotte tot geweld oorgaan,
word alles wat Jakob glo oor lojaliteit, liefde en die betekenis van
tuiste getoets.
’n Kragtige struggleverhaal deur die oë van ’n jong man wat sy plek
tussen sy mense in die stryd om vryheid ontdek.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R367
R340
Discovery Miles 3 400
Tron / Tron: Legacy
Jeff Bridges, Bruce Boxleitner, …
Blu-ray disc
(2)
R453
Discovery Miles 4 530
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.