![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments
Seisoen van vervulling is die derde boek in Alta Cloete se Seisoen-reeks. Die verhaal speel gedeeltelik in die Noorweegse winter en gedeeltelik in die hitte van ? Bolandse somer af. Die hoofkarakters, Ben en Emily is beide sterk persoonlikhede, gevestig in hul onderskeie beroepe en wroeg nie oor dinge waaraan hulle niks kan doen nie.
Amanda kry dit nie meer reg om aan Wim as net haar stiefbroer te dink nie. En as sy nie wilde hoop met moontlikhede verwar nie, is sy boonop op haar biologiese pa se spoor. Die vyfde roman in die Geur- en Seisoen-reeks.
Karla keer uit Australië na Suid-Afrika terug. Maar sy dra swaar aan haar onverwerkte skuld en woede uit die verlede. En die aantreklike Chris maak nie dinge makliker nie want hy het self ’n onverwerkte verlede.
|
You may like...
|