|
|
Showing 1 - 4 of
4 matches in All Departments
Hierdie boek vertel die verhaal van waar ons spesie vandaan kom
- van die Oerknal, die ontstaan van sterre, ons son en die
planete, en die vroegste lewende selle tot die eerste ape, asook die
rol van argeologie in die navorsing oor die ontstaan van die menslike
voorganger, Homo erectus. Ons is Homo sapiens,
waarvan die oudste fossiele ongeveer 200 000 jaar oud is, en het
ontwikkel van jagter-versamelaars tot landbouers tot die eerste
beskawings.
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.