0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R0 - R50 (5)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 5 of 5 matches in All Departments

Pret op die Plaas 2: Arrie raak weg (Paperback): Angelique Pelletier Pret op die Plaas 2: Arrie raak weg (Paperback)
Angelique Pelletier; Illustrated by Benedict Carboneill
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 5 - 10 working days

Arrie is 'n nuuskierige kuiken wat vir Haan, sy pa, baie vrae vra.
Maar Haan is te besig om te antwoord.
Arrie gaan maak 'n draai by al die diere op die plaas en vra die een moeilike vraag op die volgende.
Maar hy het nie vir Haan gesê waarheen hy gaan nie …

Pret op die Plaas 3: Karel die koerantkat (Paperback): Angelique Pelletier Pret op die Plaas 3: Karel die koerantkat (Paperback)
Angelique Pelletier; Illustrated by Benedict Carboneill
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 5 - 10 working days

Karel die kat hou nie daarvan om te sit en niksdoen nie. Hy wil altydweet wat orals op die plaas aangaan. Om die hele tyd vir almal alleste vertel, maak hom moeg. Hy moet aan ’n plan dink om die nuus by almal te kry!

Pret op die Plaas 4: Lientjie en veer (Paperback): Angelique Pelletier Pret op die Plaas 4: Lientjie en veer (Paperback)
Angelique Pelletier; Illustrated by Benedict Carboneill
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 5 - 10 working days

Lientjie sien ’n vreemde veer op die grond lê. Geen dier op die plaas het sulke vere nie! Sy loop en wonder. Dan sien sy nog een … en nog een! Aan wie sou hierdie vreemde vere behoort?

Pret op die Plaas 5: Snork die vark (Paperback): Angelique Pelletier Pret op die Plaas 5: Snork die vark (Paperback)
Angelique Pelletier; Illustrated by Benedict Carboneill
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 5 - 10 working days

Snork hoor die verskriklikste nuus by Buks, die hond: Boer wil van hom wat Snork is, worsies maak! En daar is net een dag oor om Snork se lewe te red! Karel die kat kom met ’n bobaasplan vorendag – Snork moet die dorp se skoonheidskompetisie wen. Maar sal ’n vark dit kan doen?

Pret op die Plaas 1: Griet leer swem (Paperback): Angelique Pelletier Pret op die Plaas 1: Griet leer swem (Paperback)
Angelique Pelletier; Illustrated by Benedict Carboneill
R50 R47 Discovery Miles 470 Save R3 (6%) Ships in 5 - 10 working days

Griet is nie lus om te gaan wei nie. Dis so vervelig! Dan kry sy 'n blink plan: Sy gaan swem! Daar is net 'n klein probleempie - Griet kan nie swem nie. Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam en Griet spring agerna om die kuikentjie te red...

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Your Personal Horoscope 2023
Joseph Polansky Paperback R330 R295 Discovery Miles 2 950
Perseverance Through Severe Dysfunction…
Reggie D Ford Hardcover R757 R671 Discovery Miles 6 710
99 Names of Allah - Memorize the 99…
Yash'al Ahmed Abdul Sattar, Aminath Sharahath Hardcover R1,258 Discovery Miles 12 580
We Need More Tables - Navigating…
Norma Young Paperback R260 R232 Discovery Miles 2 320
Kit 2014 Mini Doll
American Girl Editors Toy  (1)
R527 R444 Discovery Miles 4 440
Counselling Skills for Nurses
Verena Tschudin Paperback R817 Discovery Miles 8 170
ShinHan Touch Twin Brush Pen (French…
R111 R103 Discovery Miles 1 030
Fundamentals Of Research Methodology For…
Hilla Brink, Gisela Van Rensburg Paperback R375 Discovery Miles 3 750
ShinHan Touch Twin Brush Pen (Frost…
R111 R103 Discovery Miles 1 030
Astrology, Crystals and Spirituality
Patricia Godden Paperback R819 Discovery Miles 8 190

 

Partners