0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Spykerhakmeisie (Afrikaans, Paperback): Ann Hite Kemp Spykerhakmeisie (Afrikaans, Paperback)
Ann Hite Kemp
R110 R95 Discovery Miles 950 Save R15 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Rozelle, ‘n eiendomsagent, se paaie kruis met Hein toe sy hom ‘n ou, spokerige herehuis gaan wys wat hy namens sy tannie gaan besigtig. Om te bepaal of die huis wel spook - ‘n vereiste vir die kooptransaksie - reël sy ‘n middernagtelike piekniek en oorslaap in die leë huis. Hein en Rozelle is nie voorbereid op die gevoelens wat vinnig tussen hulle ontwikkel nie.

Toe daar ‘n foto van hulle in die koerant verskyn waar hulle lepellê in die spookhuis, is die gort behoorlik gaar. Hul hou egter nie rekening met Hein se vriendin, Mariëtte, nie. Sy sal enige iets doen om met Hein te trou voor sy dertig is.

Sal Hein en Rozelle se verhouding die aanslae van Mariëtte se obsessiewe planne kan oorwin?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Hask Argan Oil Argan Oil Healing Shine…
R90 Discovery Miles 900
Je Joue Uma - Fuchsia
R2,399 R1,899 Discovery Miles 18 990
Zap! Kawaii Rock Painting Kit
Kit R250 R195 Discovery Miles 1 950
Dunlop Pro Padel Balls (Green)(Pack of…
R199 R165 Discovery Miles 1 650
Brother 2504D Overlocker
R6,999 R5,299 Discovery Miles 52 990
The Personal History Of David…
Dev Patel, Peter Capaldi, … DVD  (1)
R63 Discovery Miles 630
Monami Retractable Crayons (12 Colours)
 (1)
R83 R66 Discovery Miles 660
Sunbeam Steam and Spray Iron
R270 Discovery Miles 2 700
Ultra Link UL-TMN3978 Tilting Wall…
R239 R224 Discovery Miles 2 240
OMC! Totally Wick-ed! Candle Kit
Hinkler Pty Ltd Kit R250 R195 Discovery Miles 1 950

 

Partners