|
Showing 1 - 1 of
1 matches in All Departments
Erica se man sterf in ’n motorongeluk en sy vind kort daarna met ’n
skok uit sy is swanger. Boonop ontdek sy haar man het haar in ’n
geldelike verknorsing agtergelaat.
Uit desperaatheid gaan bly sy by haar niggie, maar swyg oor haar
swangerskap en soek naarstig na werk. Uiteindelik kry sy ’n pos as
boekhouer by ’n goudmyn en deel van haar diensvoordele is verblyf op
die myn se perseel.
Braam, ’n enkelloper, is haar baas en ’n regte brombeer. Almal trap in
hul spoor wanneer hy in die omtrek is. Mettertyd kan sy nie meer haar
swangerskap wegsteek nie en die mense begin oor haar skinder: Hoe raak
’n weduwee dan swanger?
Maar Braam, wat in die mynhuis reg langs haar woon, leer haar beter ken
en begin met ander oë na haar kyk. Sy voel self aangetrokke tot hom,
maar waak teen haar gevoelens. Sal die baba se koms hulle nader aan
mekaar bring of hul lewenspaaie finaal laat skei?
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R168
Discovery Miles 1 680
Fast X
Vin Diesel, Jason Momoa, …
DVD
R132
Discovery Miles 1 320
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.