0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 3 of 3 matches in All Departments

Piekfyn Afrikaans - Graad 4 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Nelmari Smit, Mariette... Piekfyn Afrikaans - Graad 4 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Nelmari Smit, Mariette Bothma, Annatjie Gloy, Nic Conradie, …
R220 R189 Discovery Miles 1 890 Save R31 (14%) In Stock

Piekfyn Afrikaans Graad 4 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 5. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In 地 neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en 地 liefde vir lees te kweek.

Piekfyn Afrikaans - Graad 6 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Mariette... Piekfyn Afrikaans - Graad 6 Leerderboek [Eerste Addisionele Taal] (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Annatjie Gloy, Mariette Bothma, Nic Conradie, Heleen Guest, …
R229 R197 Discovery Miles 1 970 Save R32 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 6 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 7. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In 地 neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en 地 liefde vir lees te kweek. Geniet 地 piekfyn leerervaring! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Piekfyn Afrikaans: Graad 5 Leerderboek - Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback): Henk Viljoen, Nelmari Smit, Mariette... Piekfyn Afrikaans: Graad 5 Leerderboek - Eerste Addisionele Taal (Afrikaans, Paperback)
Henk Viljoen, Nelmari Smit, Mariette Bothma, Annatjie Gloy, Nic Conradie, …
R232 R200 Discovery Miles 2 000 Save R32 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Piekfyn Afrikaans Graad 5 is gemik op leerders wat Afrikaans as Eerste Addisionele Taal neem. Dit bevat interessante leerstof en volkleur illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder. Al die taalinhoud, aktiwiteite, speletjies en ander oefeninge word met die van ander vakke geintegreer sodat die kennis wat leerders opdoen, hulle ervaringswereld verryk en hul sodoende deeglik voorberei vir Graad 6. Die aktiwiteite is gerig op die verwerwing van al die taalvaardighede en lewensvaardighede. Kort tekste, prente, gedigte, strokies, taalspeletjies, stories, slagspreuke en hope ander lekkerlees en doendinge is leerders se voorland. Leerders word deurlopend blootgestel aan luister, praat, lees, kyk, skryf en hulle word uitgedaag om Afrikaanse taalstrukture speels, kreatief, vloeiend en ekspressief te gebruik. Afdelings soos Pitkos, In 地 neutedop, die Indeks, Taalgids en Letterkundegids berei leerders vir enige soort taak voor. Dan is daar boonop die Piekfyn Afrikaans Leesboek om leerders se leesvaardighede te ontwikkel en 地 liefde vir lees te kweek. Geniet 地 piekfyn leerervaring! Goedgekeur vir die Nasionale Katalogus (KABV).

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Too Beautiful To Break
Tessa Bailey Paperback R280 R224 Discovery Miles 2 240
Lucky Metal Cut Throat Razer Carrier
R30 Discovery Miles 300
Hermione Granger Wizard Wand - In…
 (1)
R834 Discovery Miles 8 340
Crayola Erasable Twistable Coloured…
R109 R85 Discovery Miles 850
Nuovo All-In-One Car Seat (Black)
R3,599 R3,049 Discovery Miles 30 490
Professor Snape Wizard Wand - In…
 (8)
R832 Discovery Miles 8 320
Moon Bag [Black]
R57 Discovery Miles 570
Tommee Tippee - Closer to Nature Soother…
R150 R137 Discovery Miles 1 370
Croxley Eco A4 2 Quire F&M 192Pg…
R50 R41 Discovery Miles 410
JCB Chelsea Soft Toe Safety Boot (Black)
R1,459 Discovery Miles 14 590

 

Partners