![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 10 of 10 matches in All Departments
’n Nuwe titel in die gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en 'n
magdom safari-diere! Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, 'n
snaakse rymteks en verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie
stylvolle en interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal
van 10 gladde meganismes om op elke bladsy vir stoot, trek of draai, is
hierdie pragtige boek propvol pret! Om gesigte te herken en kiekieboe
te speel is van die eerste speletjies wat babas speel. Dit is hoekom
die heel jongste kinders van hierdie oulike safari-tema boek sal hou -
en dit weer en weer sal wil lees.
Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike
karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar's mnr Leeu?, is jy op die
uitkyk vir mnr. Kameelperd, mnr. Krokodil, mev. Olifant en mnr. Leeu
self! Lig die laaste flap op en daar is 'n verrassingspieel - altyd 'n
treffer met die kleintjies. Ouers is mal oor hierdie boeke omdat dit
pragtig is, maar sterk genoeg is om selfs die mees entoesiastiese jong
lesers te weerstaan. En kinders is lief vir hulle omdat hulle net
soveel pret is.
Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike
karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar's mev. Kat? is jy op die
uitkyk vir mnr. Goudvis, mev. Hond, mnr. Marmot en mev. Kat haarself!
Lig die laaste flap op en daar is 'n verrassingspieel - altyd 'n
treffer met die kleintjies. Ouers is mal oor hierdie boeke omdat dit
pragtig is, maar sterk genoeg is om selfs die mees entoesiastiese jong
lesers te weerstaan. En kinders is lief vir hulle omdat hulle net
soveel pret is.
'n Nuwe hondetema-titel indie gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en
'n spieel! Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, oulike gesigte
en 'n verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en
interaktiewe bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal van 10
gladde meganismes om op elke bladsy vir stoot, trek of draai. Om
gesigte te herken en kiekieboe te speel is van die eerste speletjies
wat babas speel. Dit is hoekom die heel jongste kinders daarvan sal hou
om al die vriendelike honde en oulike hondjies in hierdie boek te vind
- en dit weer en weer sal wil lees.
Neem 'n reis na die dieretuin in hierdie nuwe dieretema-titel in die
gewilde reeks met verskeie skuifblaaie en 'n spieel! Maklik om te
gebruik kiekieboe skuifblaaie, 'n snaakse rymteks en
verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe
bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal van 10 gladde meganismes
om op elke bladsy vir stoot, trek of draai, is hierdie pragtige boek
propvol pret! Om gesigte te herken en kiekieboe te speel is van die
eerste speletjies wat babas speel. Dit is hoekom die heel jongste
kinders van hierdie oulike safari-tema boek sal hou - en dit weer en
weer sal wil lees.
Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike
karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar's mev. Lieweheersbesie?, is jy
op die uitkyk vir mnr. Ruspe, mev. By, mnr. Slak en mev.
Lieweheersbesie haarself! Lig die laaste flap op en daar is 'n
verrassingspieel - altyd 'n treffer met die kleintjies. Ouers is mal
oor hierdie boeke omdat dit pragtig is, maar sterk genoeg is om selfs
die mees entoesiastiese jong lesers te weerstaan. En kinders is lief
vir hulle omdat hulle net soveel pret is.
Elke titel in hierdie stylvolle reeks het vyf bladsye met vriendelike
karakters om agter kleurvolle viltflappe te vind. In Waar's die Babahasie? is jy op die
uitkyk vir Babahondjie, Babamuisie, Baba-eentjie en Babahasie self! Lig
die laaste flap op en daar is 'n verrassingspieel - altyd 'n treffer
met die kleintjies. Ouers is mal oor hierdie boeke omdat dit pragtig
is, maar sterk genoeg is om selfs die mees entoesiastiese jong lesers
te weerstaan. En kinders is lief vir hulle omdat hulle net soveel pret
is.
Ontdek die groot buitelewe in hierdie aksiebelaaide dierebordboeke met
skuifblaaie op elke bladsy. Hierdie reeks bordboeke sal 'n liefde vir
die natuur inspireer by selfs die kleinste diereliefhebbers. Met
lewendige kunswerke gedruk op wit bord, robuuste maklik-om-te gebruik
meganismes vir klein handjies en 'n rymende teks met vriendelike
dierefeite, is hierdie die perfekte boeke om nuuskierige klein
verkenners keer op keer te betower. In hierdie eerste oerwouddiereboek
is daar papagaaie wat hoog in die bome swef, pandas wat aan bamboes
smul, tiere wat deur die gras sluip en nog vele meer weses om aan al
die lewe te bring met die bewegende dele. Ander titels in die reeks
sluit in: Safari.
Maklik om te gebruik kiekieboe skuifblaaie, oulike gesigte en 'n
verrassingsspieel-einde kombineer in hierdie stylvolle en interaktiewe
bordboek vir babas en kleuters! Met 'n totaal van 10 gladde meganismes
om op elke bladsy vir stoot, trek of draai. Om gesigte te herken en
kiekieboe te speel is van die eerste speletjies wat babas speel en dit
is hoekom die heel jongste kinders van hierdie oulike boek sal hou - en
dit weer en weer sal wil lees!
Ontdek die groot buitelewe in hierdie aksiebelaaide dierebordboeke met skuifblaaie op elke bladsy. Hierdie reeks bordboeke sal 'n liefde vir die natuur inspireer by selfs die kleinste diereliefhebbers. Met lewendige kunswerke gedruk op wit bord, robuuste maklik-om-te gebruik meganismes vir klein handjies en 'n rymende teks met vriendelike dierefeite, is hierdie die perfekte boeke om nuuskierige klein verkenners keer op keer te betower. In hierdie eerste safari-diereboek is daar seekoeie wat in die watergat rondrol, leeus wat in die grasvlaktes jag, kameelperde wat hoog aan blare smul en nog vele meer weses om aan al die lewe te bring met die bewegende dele. Ander titels in die reeks sluit in: Oerwoud.
|
You may like...
Animal life - Show how animals live in…
Alison Steven
Hardcover
The Importance of Art - Make art survive
Steven Stone
Hardcover
|