|
Showing 1 - 2 of
2 matches in All Departments
Racheltjie, haar Pa, haar boetie Jamie en Frikkie die
hanskalf trek al vir maande na die groot stad waar ’n
beter lewe op hulle wag. Maar wanneer die ossewa
breek, moet hulle oorbly by Tant Soekie se verlate
ou plaashuis. “As die bergrivierlelie blom soos nou,
beteken dit swaar sneeu,” waarsku die ou tante. Sy
weet Tant Soekie is reg, want Racheltjie verstaan
die taal van plante. Daardie nag word sy wakker en
sien die sneeu, maar haar boetie is skoonveld. Sy
weet sy moet hom veilig hou, en gaan soek hom in
die koue nag. Hierdie geïllustreerde storie vir jong
lesers is gebaseer op die bekende Suid-Afrikaanse
volksverhaal, wat ook binnekort as fi lm in teaters
gewys gaan word.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R168
Discovery Miles 1 680
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R168
Discovery Miles 1 680
Southpaw
Jake Gyllenhaal, Forest Whitaker, …
DVD
R96
R23
Discovery Miles 230
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R205
R168
Discovery Miles 1 680
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.