0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Roep van die ramshoring: Grade 10 - 12 (Afrikaans, Paperback): R.L. Peteni Roep van die ramshoring: Grade 10 - 12 (Afrikaans, Paperback)
R.L. Peteni; Translated by B. Neethling
R171 R151 Discovery Miles 1 510 Save R20 (12%) Ships in 5 - 10 working days

"Zuziwe is Mvangeli Langa se jongste kind. En almal in die Hlubi-nedersetting van Kwazidenge, aan die voet van die Zidenge-heuwel, stem saam: sy is beslis die mooiste meisie in die buurt. Kwazidenge is so vyf myl van Qoboqobo af in die Oos-Kaap. Mvangeli het vyf kinders en Zuziwe is die enigste dogter. Haar ouers was al byna bejaard toe sy haar opwagting gemaak het, en hulle het haar gruwelik bederf." Skuil daar reeds onheil in hierdie eerste woorde van die verhaal van die mooie Zuziwe en haar geliefde Bhuqa, die jong man van die buurt oorkant die rivier?. Wanneer die ramshoring roep, is dit 'n oeroue opdrag dat jong mans hulle wapens opneem ter wille van die gemeenskap - alles anders word eenkant gelaat. So was dit nog altyd en so is dit in Zuziwe se lewe. Jonk soos sy is, sleur die eise van die gemeenskap haar mee. Beur sy teen die stroom, kan die woede van haar eie mense haar vernietig; gaan sy saam, is haar liefde dalk op die spel. Die manier waarop Zuziwe haar uitdagings hanteer, is die tema van hierdie aangrypende verhaal. Roep van die ramshoring - aanvanklik in Engels uitgegee en daarna ook in Xhosa vertaal - gee 'n kykie op dinge van die verlede, maar bied ook veel oor die lewe van vandag. Zuziwe en Bhuqa se lewens is die verhaal van liefde en stryd van alle tye. Die verhaal word gevolg deur 'n leesgids met woordverklarings, agtergrondinligting en interessante vrae en aktiwiteite om die teks te ontsluit. Zuziwe and her beloved Bhuqa live on the foot of Zidenge Hill. When the trumpet calls, it is an ancient order that the young men must take up weapons for the community and everything else is left aside. Could the anger of her own people destroy her, is her love at risk?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Faber-Castell Junior Triangular Colour…
R86 R79 Discovery Miles 790
Home Classix Silicone Flower Design Mat…
R49 R37 Discovery Miles 370
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R205 R164 Discovery Miles 1 640
Sony PlayStation 5 DualSense Wireless…
 (2)
R1,699 R1,569 Discovery Miles 15 690
Elecstor 18W In-Line UPS (Black)
R999 R404 Discovery Miles 4 040
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R205 R164 Discovery Miles 1 640
Cadac Pizza Stone (33cm)
 (18)
R398 Discovery Miles 3 980
Hask Argan Oil Argan Oil Healing Shine…
R90 Discovery Miles 900
Addis Storage Box (26L)
R270 Discovery Miles 2 700
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R205 R164 Discovery Miles 1 640

 

Partners