|
Showing 1 - 1 of
1 matches in All Departments
Bart Moeyaert is die jongste van sewe broers op 'n ry. Daarom is
die Belgiese koning sy peetpa en het hy 'n geskenk van die
koninklike paleis ontvang: 'n goue beker en 'n goue lepel met 'n
kroon en die letter B daarin gegraveer. Hy wonder nog steeds of die
B vir Boudewijn of vir Bart staan. In hierdie versameling sketse
vertel hy van al die avonture wat sewe broers kan beleef. Deur die
verwonderde oe van die jongste word selfs die mees alledaagse
gebeurtenis iets buitengewoons. Die broers bly deurgaans naamloos
en word net aangedui as die oudste, stilste, opregste, verste,
liefste, vinnigste en "ek". Die vertellings, waarin sy ma, pa en
ouma ook figureer, is tegelyk fantasie ryk en lewensgetrou. Dit is
'n boek wat oud en jonk sal geniet: van tieners tot tagtigers.
|
You may like...
Merry Christmas
Mariah Carey, Walter Afanasieff, …
CD
R122
R112
Discovery Miles 1 120
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R398
R330
Discovery Miles 3 300
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.