0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 2 of 2 matches in All Departments

Net Vier Kort Woordjies (Paperback): Beatrix Smith Net Vier Kort Woordjies (Paperback)
Beatrix Smith
R110 R95 Discovery Miles 950 Save R15 (14%) Ships in 7 - 11 working days

Vir ‘n man is daar nie nou tyd in Tillie se lewe nie. Sy sy wil haar avontuurlustige drome uitleef sonder die komplikasies van 'n verhouding. Maar dan duik ‘n geleentheid onverwags op om ‘n lank gekoesterde droom te vervul.

Professor Ryk Broodryk maak haar ‘n aanbod wat sy nie kan weier nie: Trou met hom vir ‘n jaar om sy erfporsie te behou in ruil vir eenmiljoen rand. Die enigste voorwaarde is dat sy bereid moet wees om vir drie maande saam met hom in die Amasone deur te bring. Wat sy egter nie verwag nie, is vir die singende en ernstige professor om haar voete onder haar uit te slaan om haar hart in sy hande te hou.

Gaan Ryk haar avontuurlustige drome kelder, of gaan hy haar mees vervullende avontuur nóg word?

Haar Italiaanse Prins (Afrikaans, Paperback): Beatrix Smith Haar Italiaanse Prins (Afrikaans, Paperback)
Beatrix Smith
R110 R79 Discovery Miles 790 Save R31 (28%) Pre-order

As jy wag vir ’n ridder op ’n wit perd gaan jy lank wag, want hulle bestaan nie. Dis Ma Amelia se motto.

Na ’n onvergeetlike nag in Vittorio Mancini se arms, word Claudette alleen wakker. Ontnugter moet sy erken haar ma is reg: Geen man is te vertrou nie. Van haar pa wat voor haar geboorte reeds die hasepad gekies het, haar eksverloofde wat haar gelos het, tot en
met Vittorio se verraad.

Voortaan sal sy ’n man niks anders as vriendskap bied nie. Sy leer egter gou, die hart laat hom nie voorskryf nie. Sal sy die aantreklike Vittorio kan weerstaan?

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Tell Me Your Story - South Africans…
Ruda Landman Paperback  (3)
R390 R335 Discovery Miles 3 350
Dinosaurs, Diamonds And Democracy - A…
Francis Wilson Paperback  (2)
R180 R155 Discovery Miles 1 550
1 Recce: Volume 3 - Through Stealth Our…
Alexander Strachan Paperback R360 R309 Discovery Miles 3 090
Liberation Diaries - Reflections On 30…
Busani Ngcaweni Paperback R300 R219 Discovery Miles 2 190
1 Recce: Volume 3 - Onsigbaarheid Is Ons…
Alexander Strachan Paperback R360 R309 Discovery Miles 3 090
Guide To Sieges Of South Africa…
Nicki Von Der Heyde Paperback  (4)
R250 R195 Discovery Miles 1 950
Killing Karoline - A Memoir
Sara-Jayne King Paperback  (1)
R325 R279 Discovery Miles 2 790
The Palestine Laboratory - How Israel…
Antony Loewenstein Paperback R300 R234 Discovery Miles 2 340
Confronting Apartheid - A Personal…
John Dugard Paperback R320 R250 Discovery Miles 2 500
Democracy Works - Re-Wiring Politics To…
Greg Mills, Olusegun Obasanjo, … Paperback R320 R250 Discovery Miles 2 500

 

Partners