![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments
'n Kinderpartytjie behels meer as net koekbak en ballonne opblaas en vir vele ma's is die blote gedagte aan die reelings en voorbereiding vir die partytjie vreesaanjaend. Partytjies is pret 4 bied hope inspirasie en instruksies vir koeke, uitnodigings, geskenksakkies, soet en sout eetgoed en die heerlikste drinkgoed – daar is iets vir elke smaak, ouderdom, en begroting. En ingeval jy nog voorstelle vir die spesiale verjaardagkoek soek, of die tyd vir die voorbereidings raak min, is daar 'n hoofstuk met resepte vir vinnige en maklike verjaardagkoeke. Bied trefferpartytjies aan met die hulp van twee inspirasionele kenners wat jare se ervaring hier deel.
Party magic 4 makes it so easy to organise a fabulous party for children that you may even enjoy it yourself! The book's point of departure is simple – it's about wholesome fun and games that won't break the bank. Party magic 4 will inspire even the busiest of parents. Offering step-by-step instructions for cakes, invitations, gift bags, sweet and savoury snacks and delicious drinks, there is something to please every taste, age group, season and budget. If you are looking for cake ideas when your time is restricted, there is a chapter with quick and easy cakes that will make every child smile. Let's get the party started!
“Wat eet ons vanaand?” is ’n vraag wat ons almal gereeld laat kopkrap. Een-twee-drie op die tafel maak antwoorde maklik. Dié inspirerende, vrolike boek gee jou vinnig ’n groot verskeidenheid idees vir maklike en blitsige disse. Heerlike, vinger-aflekmaaltye wat in 10 tot 40 minute gemaak kan word. Die boek is in vier afdelings verdeel: maaltye binne 20 minute; maaltye binne 30 minute; maaltye 40 minute; en ’n hoofstuk met splinternuwe idees vir maaltye wat bestaan uit klaargaar kositems wat jy koop en eenvoudig bymekaar sit. Een, twee, drie en kos is op die tafel!
At a loss for ideas for your child's upcoming birthday? Party magic 3 makes it easy to organise a children's party, turn it into a huge success - and even enjoy it yourself. Party magic 3 has many themes to inspire you, including: imaginative cakes; step-by-step instructions; creative ideas for invitations; fun gift bags; sweet and savoury snacks; delicious drinks; something to please every taste, age group and budget. This practical hands-on guide will inspire and empower parents, even those with limited time or money. Your child - and you - can enjoy a memorable, best-ever birthday party.
|
You may like...
|