|
Showing 1 - 7 of
7 matches in All Departments
Die twee padda-kinders is heeltemal alleen in die węreld. Wat moet
van hulle word? Die lyster, die krimpvarkie en die mol is raadop.
Maar gelukkig weet Mamma Muis wat om te doen, want ... 'n kind bly
'n kind! 'n Simpatieke prenteboek oor skeiding, afskeid en 'n nuwe
begin, en die waarheid dat alle kinders eenders behandel wil en
moet word.
|
Davy in the Snow
Brigitte Weninger, Eve Tharlet
|
R326
Discovery Miles 3 260
|
Ships in 12 - 17 working days
|
Elke mamma het dit al beleef - as sy by die huis kom, het daar iets
skeefgeloop. Maar die skuldige het spoorloos verdwyn ... Miko het
ook iets doms aangevang. En nou is hy te bang om dit vir Mamma te
vertel. Gelukkig help sy maatjie Mimikie hom uit die penarie!
Almal het swakhede en ook goeie eienskappe, maar saam is ons baie
sterk! 'n Muis, wat goeie planne kan maak; 'n mol, wat goed kan
ruik en maklik die pad kan kry; 'n padda, wat wonderlik ver kan
spring; 'n krimpvarkie, wat sy maats kan beskerm en 'n lystertjie,
wat namens die ander kan praat. Een vir almal en almal vir een! So
word baie drome waar!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.