|
Showing 1 - 25 of
26 matches in All Departments
X-kit Presteer Letterkunde Studiegidse maak die nasionale voorgeskrewe romans, dramas, kortverhale en gedigte meer toeganklik vir leerders. Dit verskaf kontekstuele inligting, karakterbeskrywings, volledige ontleding van temas, asook spesifieke eksamenriglyne.
The Smart-Kids Picture Dictionary has more than 500 words aimed at
growing a child's vocabulary from Grade R to Grade 2. Fun,
full-colour illustrations feature the lovable Smart-Kids characters
in 14 themed contexts. This dictionary may be used with other
Smart-Kids products or as a separate resource.
Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum
vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke
aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal- en
wiskundevaardighede help oefen.
Die Slimkoppe Vaardigheidsreeks: Taal en spelling is spesifiek vir
Suid-Afrikaanse kinders ontwikkel en volgens die Suid-Afrikaanse
kurrikulum geskryf. Kinders, ouers en onderwysers sal dit maklik
vind om taalreels te hersien en te konsolideer. Hierdie Slimkoppe
Vaardigheidsboeke vir taal en spelling sluit die volgende in: 'n
Omvattende inhoudsopgawe om vinnig by die regte taalstruktuur uit
te kom; 'n Inleidende storie oor die Slimkoppe-karakters, om spel-
en taalreels in 'n spesifieke konteks te leer en te oefen; Kassies
met belangrike taal- en spelreels aan die begin van elke nuwe
afdeling; 'n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help
om taal- en spelreels te bemeester; Ten slotte, oefentoets met
puntetoekennings aan die einde van die boek, om die kind se begrip
en kennis te toets. Plus! Al die antwoorde is aan die einde van die
boek.
Die Slimkoppe-werkboeke vir graad 4 tot 6 dek die hele kurrikulum vir Afrikaans, Engels en Wiskunde. Elke boek is propvol kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taal-en wiskundevaardighede help oefen. Beskikbaar in Afrikaans en Engels
Hierdie Slimkoppe Presteer-werkboek vir graad 7 dek die
Suid-Afrikaanse kurrikulum vir Afrikaans. Elke boek is propvol
kleurryke aktiwiteite wat kinders speel-speel hul taalvaardighede
help oefen. Bevat waardevolle notas, wenke en antwoorde vir ouers.
Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante NKABV-dekking (CAPS) en
geskryf deur kundige outeurs; briljante illustrasies en aktiwiteite
sal uitslae verbeter en leerders motiveer; briljante
onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare werkvelle,
kontroletoetse en 'n Vraagbron CD-ROM, maak voorbereiding vinnig en
onderrig maklik. Briljant + gehalter = sukses!
Platinum Afrikaans huistaal is noukeurig gestruktureer om aan die
vereistes van die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring
(KABV) te voldoen. Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur
die kurrikulum. Pas dit verder aan vir jou klasse se behoeftes. Die
lesreekse is gebaseer op 'n verskeidenheid leestekste soos gedigte,
kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels,
strokiesverhale, dialoe, prente en foto's om 'n verskeidenheid
taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding te
prikkel. Aangesien lees en kyk, asook skryf en aanbied die meeste
aandag moet kry, plaas ons sterk klem op leesvaardighede en
skryfontwikkeling. Platinum - Eenvoudig briljant! Briljante
KABV-dekking (CAPS) en geskryf deur kundige outeurs; briljante
illustrasies en aktiwiteite sal uitslae verbeter en leerders
motiveer; briljante onderwyserondersteuning, o.a. fotokopieerbare
werkvelle maak voorbereiding vinnig en onderrig maklik. Briljant +
gehalte = sukses!