|
Showing 1 - 5 of
5 matches in All Departments
When an unusual building appeared overnight in a remote northern Cape
community in the 1970s, and disappeared a few weeks later, it seemed to
point to a series of baffling existential overlaps.
Some individuals claimed that occasionally they found themselves on the
other side of a restive civil war divide, in identity embodiments that
were highly contrary versions of themselves. In other cases, absurd
social situations seemed to mock ‘normal reality’ by alternating with
it. When a small-town journalist reported on the events, his quiet life
became cruelly disrupted by unwanted attention.
Were these accounts imagined or real? Real enough to the eyewitnesses.
Traumatised and adrift, the journalist wrote up his story in reportage
style when a childhood friend invited him to recuperate on her farm. He
believed he had narrowly escaped the disappearance of an entire region
– a place nobody has ever heard of – and its people, including the love
of his life. As the mystery unfolds, with an aura of retrieved memory,
the narrator’s lost love becomes an increasingly evocative presence.
The Equality of Shadows is a compelling novel – in some places
uproariously funny, in others filled with deep pathos – about the
vagaries of identity, love and time.
Op 'n dag in die vroee sewentigs bemerk 'n afgelee Noord-Kaapse
gemeenskap 'n gebou in hul midde waar voorheen net 'n stuk
braakgrond was. Drie weke later verdwyn die gebou . . .
Lees ook
oor die vreemde werklikheid van mense wat meer as een maal lewe,
oor die jong man wat so skaam is dat hy nie op foto's kan vertoon
nie, en oor die intense liefdesverhouding van 'n paartjie wie se
lewenspaaie net vir 'n paar sekondes gekruis het.
Die poesie is per definisie iets buitengewoons, dit is waaraan
Charl-Pierre Naude se digkuns by uitstek gestalte gee. Die poesie
is ’n ander manier van kyk – die metafoor laat jou iets deur die
lens van iets anders sien, en so word die wereld nuut, iets wat van
voor af ontdek moet word. Die poesie, wys Naude, is iets wat
algemeen aanvaarde waarhede problematiseer, dit vreemd maak sodat
dit weer beleef kan word. In Naude se poesie is die vreemde
belangrik. Vreemde ruimtes, word betree om dit wat bekend is te
herontdek, deur as’t ware van buite na binne te kyk. Op hierdie
manier besin die digter oor onder meer sy plek in Afrika, oor die
verwerking van ’n Europese oorsprong, sy geplaastheid in ’n klein
minderheidstaal, oor die praktyk van poesie-skryf en die soeke na
insig wat verby eenvoudige digotomiee streef. Hierdie digterlike
besinnig loop dikwels uit op ‘n besef van die waarde van die
vlugtige, die efemere, die nie-vaspenbare.
|
You may like...
The Little Prince
Antoine De Saint-Exupery
Paperback
(3)
R325
R260
Discovery Miles 2 600
James
Percival Everett
Paperback
R385
R301
Discovery Miles 3 010
|