0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R100 - R250 (4)
  • R250 - R500 (3)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 7 of 7 matches in All Departments

Grenslose Genade - 'n Moderne Geloofsbelydenis (Afrikaans, Paperback): Chris van der Merwe Grenslose Genade - 'n Moderne Geloofsbelydenis (Afrikaans, Paperback)
Chris van der Merwe
R220 R206 Discovery Miles 2 060 Save R14 (6%) Ships in 7 - 11 working days

Die boodskap van die Nuwe Testament is dat Jesus die straf vir die mens se sonde op Hom geneem en vryspraak verwerf het vir diegene wat in Hom glo. Hierdie geloof in die plaasvervangende lyding van Jesus laat vrae by baie mense ontstaan. Was die wrede dood van Jesus nodig? Waarom vergewe God nie onvoorwaardelik, sonder om ’n offer te eis nie? Is God die Vader beperk in sy vergewensgesindheid? Die geloof in hemel en hel wek angs en twyfel by vele – angs vir die hel en twyfel of hulle die hemel sal ‘haal’. Kan ’n
God van liefde, die God wat deur die Christelike Kerk verkondig word, so iets oor sy hart kry?

Die skrywer het geen pretensie dat hy die finale antwoord op al hierdie vrae het of dat hy die ryke betekenis van die lewe, sterwe en opstanding van Jesus kan uitput nie, maar hy hoop van harte dat die gedagtes wat volg, tog lig sal bring vir mense wat met hierdie vrae worstel.

Die Net Is Gebreek - Gebed, Die Weg Na Vrede En Vervulling (Afrikaans, Paperback): Chris van der Merwe Die Net Is Gebreek - Gebed, Die Weg Na Vrede En Vervulling (Afrikaans, Paperback)
Chris van der Merwe
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) View more sellers Ships in 7 - 11 working days

Die meeste mense beland die een of ander tyd in ’n net van ellende. Die planne wat jy gemaak het, het in duie gestort, en jou lewe val uitmekaar. Jy het jou lewensmaat verloor, of jou werk, of jou gesondheid het ingegee. Jy het die moed verloor om aan te hou lewe.

In die Christelike geloof is daar die troosryke boodskap van ’n net wat inderdaad gebreek het: Met die sterwe van Jesus is die toegang tot God vry gemaak vir almal. Die prys vir die skuld van die mensdom is betaal, sodat alle mense God te alle tye met vrymoedigheid kan nader. Die blydskap oor die gebreekte vangnet kan egter slegs ervaar word deur diegene wat weet van die net wat hulle gevange hou en waaruit hulle nie self kan ontsnap nie.

Alleen die nederige persoon kan opreg bid, en nederigheid is ook die gevolg van ’n gesonde gebedslewe.

The Broken Snare - Prayer, The Pathway To Peace And Fulfilment (Paperback): Chris van der Merwe The Broken Snare - Prayer, The Pathway To Peace And Fulfilment (Paperback)
Chris van der Merwe
R260 R244 Discovery Miles 2 440 Save R16 (6%) View more sellers Ships in 7 - 11 working days

Many of us end up in a net of misery at some point. The plans we made have collapsed, and our lives are falling apart. You have lost your partner, or your job, or your health has given in. You have lost the courage to keep living. A major crisis can, however, lead to inner growth and enrichment.

In our Christian faith there is the comforting message of a net that has indeed broken: With the death of Jesus, free access to God was made possible to all. The price for human guilt has been paid so that all people can always approach God with courage and boldness. But the joy of the broken net can only be experienced by those who know of and acknowledge the net that holds them captive, one from which they cannot escape themselves.

Only the humble can pray sincerely – and humility is the result of a healthy prayer life.

Gesprek sonder einde - Waar pas ek in by God se verhaal? (Afrikaans, Paperback): Chris van der Merwe Gesprek sonder einde - Waar pas ek in by God se verhaal? (Afrikaans, Paperback)
Chris van der Merwe
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R278 Discovery Miles 2 780 Ships in 4 - 6 working days

Waar pas die mens in by God se verhaal? En watter keuses kan ons maak in hierdie drama waarvan ons medeskrywer is? Dit vra die skrywer wanneer hy in gesprek met sy lesers gaan: Hy praat oor die kerk en die mense om ons, oor ideologieë, oor dit wat ís en wat wás en wat kom. En hiervoor roep hy die Bybel, die Christelike tradisie asook C.S. Lewis en N.P. van Wyk Louw as getuies in. Soos enige hartgrondige, luisterende gesprek oor God, word ook hierdie een, onafwendbaar, ’n gesprek mét God.

Twyfelaars wat Glo - 'n Nederlands-Afrikaanse Tweegesprek (Afrikaans, Paperback): Hans Ester, Chris van der Merwe Twyfelaars wat Glo - 'n Nederlands-Afrikaanse Tweegesprek (Afrikaans, Paperback)
Hans Ester, Chris van der Merwe
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R262 Discovery Miles 2 620 Ships in 4 - 6 working days

Hans Ester en Chris van der Merwe het albei ? lang loopbaan as letterkundiges agter die rug, die een in Suid-Afrika, die ander in Nederland. Albei is ook toegewyde Christene. In 2013 begin hierdie twee vriende aan mekaar skryf oor lewensvrae wat voortspruit uit hul gedeelde hartstog vir die Bybel en die letterkunde.

Aktuele temas kom aan bod, soos “Tussen wanhoop en hoop”, “Om Isak te offer” en “Bybel, diskussie, lees en herlees”. Geen tema word egter uitgeput nie; die tweegesprek prikkel die leser tot verdere nadenke.

Wonder Van Die Goddelike Liefde - Sinvolle Waardes Vir Sinlose Lewens (Afrikaans, Paperback): Chris van der Merwe Wonder Van Die Goddelike Liefde - Sinvolle Waardes Vir Sinlose Lewens (Afrikaans, Paperback)
Chris van der Merwe
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R199 Discovery Miles 1 990 Ships in 4 - 6 working days
Woordeloos tot verhaal - Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans (Dutch, Afrikaans, Paperback): Hans Ester, Chris van... Woordeloos tot verhaal - Trauma en narratief in Nederlands en Afrikaans (Dutch, Afrikaans, Paperback)
Hans Ester, Chris van der Merwe, Etty Mulder
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R294 Discovery Miles 2 940 Ships in 4 - 6 working days

Woordeloos tot verhaal is in menig opzicht een baanbrekend werk. Het brengt 24 onderzoekers uit verschillende disciplines bij elkaar om vanuit een scala van perspectieven helderheid te verschaffen over het trauma als centraal gegeven in de menselijke samenleving. Nieuw is tevens de samenwerking tussen Afrikaanstalige en Nederlandstalige auteurs. Zij hebben elkaar gevonden vanuit een gemeenschappelijke belangstelling en werden gestimuleerd door de verwantschap tussen hun talen. Trauma behels in Woordeloos tot verhaal die oorweldigende effekte van geweld op die indiwidu sowel as die kollektiewe verlies van betekenis by die ineenstorting van 'n bekende wereld. Die artikels fokus egter nie alleen op die duister kant van die menslike natuur en van die menslike geskiedenis nie, maar verken ook die helende kragte wat die verwerking van trauma moontlik maak. Van wesentlike belang in die verband is die skeppende krag van die menslike gees wat die woordloosheid as gevolg van ’n oorweldigende trauma kan transformeer tot betekenisgewende verhaal.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Ratels Aan Die Lomba - Die Storie Van…
Leopold Scholtz Paperback  (4)
R295 R264 Discovery Miles 2 640
TEXPLORE: Temporal Difference…
Todd Hester Hardcover R4,073 R3,273 Discovery Miles 32 730
The People's War - Reflections Of An ANC…
Charles Nqakula Paperback R325 R300 Discovery Miles 3 000
Midnight Sun
Trish Cook Paperback R251 Discovery Miles 2 510
Water, Sanitary and Waste Services for…
A.F.E. Wise, John Swaffield Paperback R1,782 Discovery Miles 17 820
Scarred Lions
Fanie Viljoen Paperback R185 R165 Discovery Miles 1 650
The City & Guilds Textbook: Plumbing…
Peter Tanner, Stephen Lane Paperback R1,504 R1,377 Discovery Miles 13 770
The Prophet
Khalil Gibran Hardcover R430 Discovery Miles 4 300
The Wildest Dog And Other African Tales
Avril van der Merwe Paperback R240 R222 Discovery Miles 2 220
Ranks of the Divine Seekers - A Parallel…
Ibn Qayyim Al-Jawziyya Paperback R1,955 R1,715 Discovery Miles 17 150

 

Partners