0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (1)
  • R100 - R250 (4)
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments

'n Lewe (Afrikaans, Paperback): Christina Landman 'n Lewe (Afrikaans, Paperback)
Christina Landman
R310 R277 Discovery Miles 2 770 Save R33 (11%) View more sellers Ships in 5 - 10 working days

Christina Landman was nog altyd ’n voorloper. Sy is ook as onstuitbaar beskryf, iemand wat selfs ’n klip kan kwaadmaak.

Maar agter die oënskynlike harde dop skuil daar ’n vrou met ’n gul hart vir ander vroue en gemarginaliseerdes, ’n vrou wat dankbaar is vir die kanse wat sy in die akademie en kerk gekry het.

Hierdie is die verhaal van ’n moeder en ’n voorloper wat die weg gebaan het vir alle vroue, maar soveel meer, ’n verhaal van ’n vrou wat bly staan het – ’n seder.

Dit sal beter word (Afrikaans, Paperback): Christina Landman Dit sal beter word (Afrikaans, Paperback)
Christina Landman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R140 Discovery Miles 1 400 Ships in 4 - 6 working days

Die lewe maak seer. Tog is hierdie nie ’n boek oor seerkry en swaarkry nie. Dit vertel hoe pyn lyk, waar dit vandaan kom en waarheen dit met ons op pad is. Maar die fokus is op oorwinning en genesing. Natuurlik kan niemand swaarkry en seerkry ontsnap nie. Die lewe is nie regverdig nie en elke persoon sal mettertyd in ’n mindere of ’n meerdere mate pyn ervaar. Daarom nooi ek jou om ’n pad saam met my te stap – dat ons lyding kan uitoorle met die oorwinning waarvan ons by Jesus geleer het. Die kerk is ’n plek van genesing, maar kos, medisyne, die natuur, kunswerke, berading, humor, en musiek kan ook mense help om heel te word. As jy dit regkry om God se mooi dinge raak te sien te midde van jou pyn, kan swaarkry jou ’n mooier mens maak. Stap saam en leer hoe jy jou kop kan regop hou wanneer die lewe jou druk. Vind uit hoe om gesond en mooi te leef, al gaan dinge moeilik. Laat hierdie boek toe om jou sterk te maak, sodat seerkry nooit jou innerlike krag en skoonheid by jou steel nie. Dit sal beter word!

Ritmes van ons lyf (Afrikaans, Paperback): Christina Landman, Nicki Spies, Ralph Barnard Ritmes van ons lyf (Afrikaans, Paperback)
Christina Landman, Nicki Spies, Ralph Barnard
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R63 Discovery Miles 630 Ships in 4 - 6 working days

Watter faktore steel jou ritme? In hierdie boek stap ons saam met liefdesmaats op die pad van die liefde en lewe. Ons reis deur die landskap van passie, lyflikheid en intimiteit. Daar is vele reise wat mens onderneem - nie een meer of minder belangrik of interessant as die ander nie. 'n Enkellopende persoon is met sy of haar lyf en seksualiteit oppad. Mense van verskillende ouderdomme is met mekaar oppad. Elke lewensfase bring nuwe afdraaipaadjies wat ontdek en onderhandel moet word. Werksomstandighede, kinders, ouers, finansies, ouderdom, siekte, beserings, dood en vervreemding van self, jou maat of jou omgewing word op hierdie roete van die lewe en liefde gekarteer. Die eindbestemming is om intimiteit van lyf en gees as leefstyl te ontdek. Om elke dag op so 'n wyse met jouself en jou liefdesmaat op reis te wees dat jul telkens sinvolle en genotvolle intimiteit sal beleef en beliggaam - dat dit 'n leefstyl sal word. Hierdie is 'n reis waarop ons mekaar leer aanvoel, en die ritmes van ons harte en lywe geniet. En luister na mekaar se verhale van probleme... en oorwinnings. Onthou tog: "There is no failure, only feedback".

Platgeslaan, Opgestaan (Afrikaans, Paperback): Christina Landman Platgeslaan, Opgestaan (Afrikaans, Paperback)
Christina Landman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R140 Discovery Miles 1 400 Ships in 4 - 6 working days
God Gee Die Morester - Vroue Dagboek (Afrikaans, Hardcover): Yolanda Dreyer, Christina Landman, Ronell Bezuidenhout, Hennie... God Gee Die Morester - Vroue Dagboek (Afrikaans, Hardcover)
Yolanda Dreyer, Christina Landman, Ronell Bezuidenhout, Hennie Symington
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R151 Discovery Miles 1 510 Ships in 4 - 6 working days

Hierdie dagboek, God gee die morester, is geskryf deur vier topskrywers wat weet wat die lewe van 'n vrou behels, omdat hulle self hulle "man" moet staan in 'n oorwegende manswereld. Daarom kan hulle vir vroue met insig skryf, en aan die hand van God se woord hulle lei om te wandel in God se lig en uitdaag om die wereld deur God se oe te aanskou omdat Hy vir ons die morester gee.

Jou dink nou gids oor seerkry (Book): Christina Landman Jou dink nou gids oor seerkry (Book)
Christina Landman
Sold By Aristata Bookshop - Fulfilled by Loot
R135 Discovery Miles 1 350 Ships in 4 - 6 working days
Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
ZA Body Shaper Slimming Underwear - Tan…
R570 R399 Discovery Miles 3 990
380GSM Golf Towel (30x50cm)(3…
R179 Discovery Miles 1 790
Dala A2 Sketch Pad (120gsm)(36 Sheets)
R285 R240 Discovery Miles 2 400
Summit Basketball Ring with Net
R899 R689 Discovery Miles 6 890
Belfast
Kenneth Branagh Blu-ray disc  (1)
R335 Discovery Miles 3 350
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R899 Discovery Miles 8 990
Russell Hobbs Toaster (4 Slice) (Matt…
R1,187 Discovery Miles 11 870
DR. Aquafine Travel Set (24 Colours…
 (2)
R786 R693 Discovery Miles 6 930
380GSM Golf Towel (30x50cm)(3…
R179 Discovery Miles 1 790
Bostik Double-Sided Tape (18mm x 10m…
 (1)
R33 Discovery Miles 330

 

Partners