Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 4 of 4 matches in All Departments
BAKING is a collection of over 80 inspiring recipes for experienced or beginner bakers. With advice on equipment, costings, packaging, branding and top tips for successful home baking, you’ll soon be rustling up a host of delicious treats, from sensational cakes and savoury platters, to traybakes and traditional fare. And being healthy doesn't mean that you should give up baking: there are recipes for gluten-free, vegan and low-sugar bakes.
Die bereiding van lekker en voedsame maaltye vir die gesin is gewoonlik hoog op die lys van uitdagings wat ons elke dag die hoof moet bied. In Maaltye – maklike geregte vir elke dag kan jy slim oplossings kry vir middagetes, aandetes en onthaalmaaltye wat jou familie en vriende sal geniet en weer voor sal vra. Geïnspireer deur mense wat graag interessante en gesonde kos eet maar nie baie tyd het vir koskook nie, het Christine Capendale verleidelike geregte geskep wat nogtans maklik is om te maak en jou nie ure lank in die kombuis besig sal hou nie.
Whether you have 15 minutes until the kids invade the kitchen or nothing in your fridge but cold pasta, pesto and Parmesan, Meals – Effortless food for every occasion will inspire you to make every meal special.
Is jy en jou gesin moeg daarvoor om week na week dieselfde disse te eet? Wens jy soms dat jy net bietjie leiding kan kry om jou etes effe meer spesiaal te maak? Hierdie kookboek is net wat jy nodig het! Christine Capendale het die vermoe om alledaagse geregte te neem en hulle in iets buitengewoon te omskep. Dink maar aan die tradisionele pasta met frikadelle. Sy voeg twee ongewone bestanddele by die maalvleis (vars pietersielie en basiliekruid), en bedien dit met ’n maklike tamatiesous met aksente van witwyn en basiliekruid-pesto – siedaar, ’n dis vir konings! Sy kry inspirasie vir haar resepte uit haar reise oorsee, en haar geliefde Weskus. So kan kokke dwarsoor die land help om die geure en smake van Thailand, Vietnam en Indie in hulle kombuise optower. En die Weskus-resepte is meer as net gerookte snoek: daar word telkens ’n paar ongewone toevoegings gemaak, met genoeg alternatiewe opsies sodat selfs kokke diep in die binneland die Weskus-wereld kan proe.
|
You may like...
Batman v Superman - Dawn Of Justice…
Ben Affleck, Henry Cavill, …
Blu-ray disc
(16)
|