|
Showing 1 - 24 of
24 matches in All Departments
Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin
daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog
nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in
stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks
maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer
om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit
humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per
bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders
die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste
sleutelwoorde.
Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde
leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te
veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.
Die stories en rympies in die Houtkappertak is lewendig en
interessant. In die stories en rympies word die klankpatrone van
die sleutelwoorde van Fase 1 tot 5 herhaal om leerders se
klankvaardighede te ontwikkel.

Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus
op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op
bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te
moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.

An Afrikaans beginner's reading series in which a humorous,
holistic language approach is used. The series is structured to
engage all pupils by focusing on the story itself. This pack
contains six Mossies Fase 4 titles. Supplementary material and
teachers' support material is also available.
|
Sonja se eiers (Afrikaans, Book)
D. Oakden, A. Brychta, M. Silver, D. Parkins, A. Stimie
|
R141
R131
Discovery Miles 1 310
Save R10 (7%)
|
Ships in 6 - 10 working days
|
Die Tarentale-tak bevat drie verskillende skryftipes in een
bloemlesing: 'n boeiende avontuurverhaal, 'n tradisionele storie
saamgestel uit verskillende kulture en 'n verskeidenheid feitelike
materiaal.
Die titels in hierdie fase stel vier nuwe karakters bekend, fokus
op gebeurtenisse waarmee kinders maklik identifiseer, bou voort op
bestaande sigwoordeskat met prentleidrade om voorspelling aan te
moedig en verskaf aanvangspunte vir kruiskurrikulere onderwerpwerk.
Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel
leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n
geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul
gesin.
Hierdie titels is geskik vir leerders met meer gevorderde
leesvaardighede, maar wat nog 'n storie nodig het wat nie te
veeleisend is wat lengte en konsep betref nie.
Hierdie titels is geskik vir gevorderde lesers. Elke titel
konsentreer op een tema byvoorbeeld die ruimte, perde, muise, sade
en blomme, en die see. Elke titel word in drie dele verdeel: 'n
avontuur verhaal, feitelike inligting, en 'n tradisionele verhaal.
Die titels sal leerders aanmoedig om hul belangstelling uit te brei
en ook om ander boeke oor hierdie temas te lees.
Die stories en rympies in die Houtkappertak is lewendig en
interessant. In die stories en rympies word die klankpatrone van
die sleutelwoorde van Fase 1 tot 5 herhaal om leerders se
klankvaardighede te ontwikkel.
Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel
leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n
geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul
gesin.
Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin
daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog
nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in
stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks
maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so
gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die
boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help
hulle om klankvaardighede te ontwikkel.
Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel
leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n
geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul
gesin.
Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel
leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n
geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul
gesin.
Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin
daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog
nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in
stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks
maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so
gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die
boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help
hulle om klankvaardighede te ontwikkel.
An Afrikaans beginner's reading series in which a humorous,
holistic language approach is used. The series is structured to
engage all pupils by focusing on the story itself. This pack
contains six Mossies Fase 3 titles. Supplementary material and
teachers' support material is also available.
Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel
leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n
geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul
gesin.
Al die boeke in Fase 2 is ook in 'n grootboek formaat beskikbaar.
Dit is ideaal geskik vir onderrig met die klas as geheel, maar kan
ook vir groepwerk gebruik word. Dit moedig die leerders aan om oor
karakters en die stories te gesels.
Die Oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin
daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog
nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in
stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks
maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is so
gestruktureer dat alle leerders daardeur gestimuleer word. Die
boekies bevorder kinders se bewustheid van ritme en rym en help
hulle om klankvaardighede te ontwikkel.
Hierdie titel bevat skakels tussen die stories en ontwikkel
leesstamina. In die eerste stel stories ontdek die hoofkarakters 'n
geheime kamer. Die tweede stel stories fokus op Wim en Wilma en hul
gesin.
|
You may like...
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R383
R318
Discovery Miles 3 180
Loot
Nadine Gordimer
Paperback
(2)
R383
R318
Discovery Miles 3 180
|