Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 7 of 7 matches in All Departments
Kinders vra soms uitdagende vrae, soos: Wie het vir God geskep? Waar is die hemel? Hoekom laat God toe dat virusse oorneem? Kan God enigiets doen? Kan Hy dinosourusse weer laat lewe? As God alles weet, hoekom moet ek bid? Dit is soms moeilik om te antwoord op eerlike soos dié. Bybelvrae en antwoorde vir kinders is ’n handige hulpmiddel vir saamlees of selflees. Dave Strehler, ’n gerespekteerde skrywer met jare lange ervaring in kinderbediening, gee toepaslike Bybelgebaseerde antwoorde op meer as 80 vrae wat kinders vra oor God, geloof en die Bybel. Elke vraag bevat genoegsame Skrifverwysings, ʼn kort bespreking asook ʼn interessante veelkeuse-vraag wat kinders self kan antwoord. Twee woordraaisels is ingesluit wat kinders uitdaag om al die name van die boeke in die Ou en Nuwe Testament op te spoor. Daar is ook ’n afdeling met kort opsommings van elke boek van die Bybel, met sleutelverse uit die boek wat gememoriseer kan word.
’n Evangelisasieboeke wat kinders leer hoe om gered te word en in hulle geloof te groei. Dit is belangrik dat kinders al van ’n jong ouderdom af verstaan wat dit beteken om gered te word. Word ’n volgeling van Jesus is ’n evangelisasie-boekie wat hulle juis hiermee sal help. In hierdie boekie leer topverkoper-outeur Dave Strehler kinders alles wat hulle moet weet oor die Skepper, sy liefde vir ons en hoe Jesus ons kom red het. Die eenvoudige teks met prettige illustrasies en Skrifverwysings sal kinders help ontdek hoe hulle ook kinders van God kan word, hoe hulle lewens sal verander nadat hulle gered is, hoe hulle in hul geloof kan groei, hoe om die Bybel te lees, te bid en vele meer. Ander unieke kenmerke sluit in: · Plek waar hulle kan aanteken wanneer hulle hul lewe vir Jesus gegee het · Drie lyste wat hulle help om Bybelverse te vind oor spesifieke onderwerpe soos geloof, kern-Bybelverhale en verse vir wanneer hulle hartseer, bang of eensaam voel · Aanwysings hoe om hulle eie verlossingsarmband te maak Ook beskikbaar in Engels, Zulu, Xhosa en Sesotho.
Children can sometimes ask challenging questions like Who created God?
Where is heaven? Why does God let viruses take over? Can God do
anything? Can He bring dinosaurs back to life? If God knows what I
need, why should I pray?
The Bible is a big Book, and we are blessed to have such a collection
of inspired writing – the Word of God – at our finger tips. Yet, due to
its sheer volume, fine print and writing style, children usually find
it difficult to pick up and read a standard version of the Bible.
Question and Answer sections that assess whether they can remember what they’ve read.
Become champions for Jesus and live great for God with these 366 devotions for young believers. Amazing Stories for Young Believers contains 366 devotions for children ages 8-12. Through the amazing stories about Bible characters like Samson and Daniel, and the great things they did for God, children will learn valuable life lessons to apply to their own lives. Each day’s devotion gives a practical application based on a specific passage from Scripture, as well as another Scripture verse that reinforces the lesson for that day. A topical index at the back of the book arranges devotions according to themes. Also available in Afrikaans under the title Verhale uit die Bybel vir jong gelowiges
|
You may like...
Wild About You - A 60-Day Devotional For…
John Eldredge, Stasi Eldredge
Hardcover
|