|
|
Showing 1 - 9 of
9 matches in All Departments
Hier en daar, ja, hier en daar, woon snaakse goed, sowaar! Ontmoet ’n Jing wat sing, ’n Goks wat boks en ander diere met vreemde maniere in hierdie snaakse stories waar teenoorgesteldes, kleure, getalle en allerhande lawwe dinge ontdek word.
Op die 15de Mei in die oerwoud van Noel
terwyl Herrie Olifant swem in sy poel
sou hy laat op een middag ’n ietsietjie hoor,
’n klein krieselklankie wat krap in sy oor…
Toe Herrie ’n klein stemmetjie om hulp hoor skree, los hy alles om sy nuwe vriend te red, want of jy groot is of klein is, jy mag van jou laat hoor! Met die snaaksste stories, die dolste diere en die raarste rympies maak Dr. Seuss lees LEKKER!
Kay en haar boetie gaan troeteldierwinkel toe. Hul pappa het gesê hul mag net één troeteldier kies om huis toe te neem. Maar watter een moet hul kies? ’n Hondjie, of katjie, of dalk ’n vis of ’n voël? In hierdie pragtige rymverse wys Dr. Seuss hoe moeilik dit soms kan wees om troeteldierwinkel toe te gaan en slegs één diertjie te kies!
"They say it all started
when Gerald was two--
That's the age kids start talking--least, most of them do.
Well, when he started talking,
you know what he said?
He didn't talk words--
he went "boing boing" instead "
So goes the hilarious tale of a boy who was a little bit
different--a tale that only Dr. Seuss could create. Based on the
Academy Award-winning motion picture
|
|