Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments
Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders kunsaktiwiteite doen met slegs
leë toiletrolle! Die boek sluit elemente in om uit te knip asook
plakkers om allerhande kleurvolle diere te maak. Kinders kan ook fyn
motoriese vaardighede op hierdie manier ontwikkel. Dit is perfek om

With this activity book children can do craft activities with only empty toilet paper rolls! It includes elements to cut out as well as stickers to create all sorts of animals. This book also helps children to develop fine motoric skills. It is perfect to keep small hands busy at home and in school!

Hierdie boek is vir nuuskierige agies wat wonder oor enigiets van die menslike liggaam. Kinders kan alles uitvind oor bene, spiere en veel meer! Die kort vrae en antwoorde maak dat daar maklik en vinnig oor die menslike liggaam geleer kan word. Wat nog, is dat daar 'n bordspel binnein die boek is wat gebaseer word op die inligting in die boek. Die bordspel is in plakkaatformaat wat uit die boek gehaal word, en die spelstukkies vorm deel van die boek. Die inligting in die boek word dan gebruik om die spel te speel en die bordspelantwoorde na te gaan! Daar is ook twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, en 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QRkode te skandeer! Die QRkode word met jou slimfoon se kamera geskandeer.
Hierdie boek is vir nuuskierige agies wat wonder oor hoe om ons planeet te red. Kinders kan alles uitvind oor klimaatsverandering, bedreigde spesies en veel meer! Die kort vrae en antwoorde maak dat daar maklik en vinnig oor die planeet en hoe om dit te red, geleer kan word. Wat nog, is dat daar 'n bordspel binnein die boek is wat gebaseer word op die inligting in die boek. Die bordspel is in plakkaatformaat wat uit die boek gehaal word, en die spelstukkies vorm deel van die boek. Die inligting in die boek word dan gebruik om die spel te speel en die bordspelantwoorde na te gaan! Daar is ook twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, en 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QRkode te skandeer! Die QRkode word met jou slimfoon se kamera geskandeer.
|
You may like...
Surfacing - On Being Black And Feminist…
Desiree Lewis, Gabeba Baderoon
Paperback
|