0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R50 - R100 (4)
  • R100 - R250 (2)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 6 of 6 matches in All Departments

Kreatiewe Kuns Met Toiletrolle Boek 1 (Afrikaans, Paperback): Editions Caramel Kreatiewe Kuns Met Toiletrolle Boek 1 (Afrikaans, Paperback)
Editions Caramel
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders kunsaktiwiteite doen met slegs leë toiletrolle! Die boek sluit elemente in om uit te knip asook plakkers om allerhande kleurvolle diere te maak. Kinders kan ook fyn motoriese vaardighede op hierdie manier ontwikkel. Dit is perfek om
klein handjies by die huis en skool besig te hou!

Kreatiewe Kuns Met Toiletrolle Boek 2 (Afrikaans, Paperback): Editions Caramel Kreatiewe Kuns Met Toiletrolle Boek 2 (Afrikaans, Paperback)
Editions Caramel
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Met hierdie aktiwiteitsboek kan kinders kunsaktiwiteite doen met slegs leë toiletrolle! Die boek sluit elemente in om uit te knip asook plakkers om allerhande kleurvolle diere te maak. Kinders kan ook fyn motoriese vaardighede op hierdie manier ontwikkel. Dit is perfek om
klein handjies by die huis en skool besig te hou!

Creative Crafts With Toilet Paper Rolls Book 2 (Paperback): Editions Caramel Editions Caramel Creative Crafts With Toilet Paper Rolls Book 2 (Paperback)
Editions Caramel Editions Caramel
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 4 - 8 working days

With this activity book children can do craft activities with only empty toilet paper rolls! It includes elements to cut out as well as stickers to create all sorts of animals. This book also helps children to develop fine motoric skills. It is perfect to keep small hands busy at home and in school!

Creative Crafts With Toilet Paper Rolls Book 1 (Paperback): Editions Caramel Editions Caramel Creative Crafts With Toilet Paper Rolls Book 1 (Paperback)
Editions Caramel Editions Caramel
R95 R82 Discovery Miles 820 Save R13 (14%) Ships in 4 - 8 working days

With this activity book children can do craft activities with only empty toilet paper rolls! It includes elements to cut out as well as stickers to create all sorts of animals. This book also helps children to develop fine motoric skills. It is perfect to keep small hands busy at home and in school!

50 Vrae Oor Die Menslike Liggaam (Afrikaans, Paperback): Editions Caramel 50 Vrae Oor Die Menslike Liggaam (Afrikaans, Paperback)
Editions Caramel
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Hierdie boek is vir nuuskierige agies wat wonder oor enigiets van die menslike liggaam. Kinders kan alles uitvind oor bene, spiere en veel meer! Die kort vrae en antwoorde maak dat daar maklik en vinnig oor die menslike liggaam geleer kan word. Wat nog, is dat daar 'n bordspel binne­in die boek is wat gebaseer word op die inligting in die boek. Die bordspel is in plakkaat­formaat wat uit die boek gehaal word, en die spelstukkies vorm deel van die boek. Die inligting in die boek word dan gebruik om die spel te speel en die bordspelantwoorde na te gaan! Daar is ook twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, en 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QRkode te skandeer! Die QR­kode word met jou slimfoon se kamera geskandeer.

50 Vrae Oor Hoe Om My Planeet Te Red (Afrikaans, Paperback): Editions Caramel 50 Vrae Oor Hoe Om My Planeet Te Red (Afrikaans, Paperback)
Editions Caramel
R145 R125 Discovery Miles 1 250 Save R20 (14%) Ships in 4 - 8 working days

Hierdie boek is vir nuuskierige agies wat wonder oor hoe om ons planeet te red. Kinders kan alles uitvind oor klimaatsverandering, bedreigde spesies en veel meer! Die kort vrae en antwoorde maak dat daar maklik en vinnig oor die planeet en hoe om dit te red, geleer kan word. Wat nog, is dat daar 'n bordspel binne­in die boek is wat gebaseer word op die inligting in die boek. Die bordspel is in plakkaat­formaat wat uit die boek gehaal word, en die spelstukkies vorm deel van die boek. Die inligting in die boek word dan gebruik om die spel te speel en die bordspel­antwoorde na te gaan! Daar is ook twee bladsye met plakkers wat op die ooreenstemmende prentjies in die boek geplak kan word, en 'n geheuespel waartoe jy toegang met jou slimfoon kan kry deur 'n QR­kode te skandeer! Die QR­kode word met jou slimfoon se kamera geskandeer.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Be Safe Paramedical Latex Examination…
R6 Discovery Miles 60
Morgan
Kate Mara, Jennifer Jason Leigh, … Blu-ray disc  (1)
R70 Discovery Miles 700
Sello-Flag Repositionable PP Flags - 5 x…
R25 Discovery Miles 250
First Aid Dressing No 3
R5 Discovery Miles 50
XXdreamSToys Bondage Tape (20m)(Black)
R199 R139 Discovery Miles 1 390
Cricut Joy Machine
 (6)
R3,732 Discovery Miles 37 320
Trustfall
Pink CD R256 Discovery Miles 2 560
Higher
Michael Buble CD  (1)
R172 R154 Discovery Miles 1 540
ZA Cute Butterfly Earrings and Necklace…
R712 R499 Discovery Miles 4 990
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R398 R330 Discovery Miles 3 300

 

Partners