|
Showing 1 - 3 of
3 matches in All Departments
Dis plesierig om die stories in dié boek te lees. Ná elke storie
kan 'n mens boonop kyk of jy al die woorde reg versttan het. Dan is
daar ook nog interessante varae en talle planne vir take,
speletjies en gesels in die klas oor die spesifieke onderwerp. Dit
is geskryf in moderne Afrikaans - 'n groeiende taal wat nie outyds
of styf probeer wees nie.
Die toneelstukke in hierdie boek kan met groot vrug in die
klaskamer gelees en bespreek word, maar hulle is eintlik bedoel om
opgevoer te word. Daar is iets vir elke smaak; skreeusnaakse
geheime en misverstande tussen mense, die bekoring van
Afrika-legendes en self 'n besoek van 'n ander planeet af. Om the
help om elke toneelstuk beter te verstaan, is daar ook verklarings
van moeilike woorde, interessante vrae en 'n hele verskeidenheid
van aktiwiteite rondom die tema van die stuk.
Die lekkerste van lees is dat dit die hele wêreld na leerders toe
kan bring. Die leestof in hierdie bundel is spesiaal uitgesoek, en
geskryf in lekker moderne Afrikaans. Daar is ook interessante vrae
en aktiwiteite waarnaan leerders kan deelneem.
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.