0
Your cart

Your cart is empty

Browse All Departments
  • All Departments
Price
  • R250 - R500 (1)
  • -
Status
Brand

Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments

Die Gawe Van Groen (Paperback): Elmarie Dercksen Die Gawe Van Groen (Paperback)
Elmarie Dercksen
R330 R309 Discovery Miles 3 090 Save R21 (6%) View more sellers Ships in 7 - 11 working days

Die binneland is aan die doodgaan; droogte wurg die lewe uit alles wat eens mooi was. Gerugte bereik koning Ghatra van die Noorde, gerugte van ’n reënkoningin wat krag oor die waters het. As die stories waar is, kan hierdie Sati-met-die-Gawe die drie ryke red en sy koninkryk herstel.

So word ’n kontrak gesluit vir ’n jong vrou se lewe. ’n Reuse bruidskat word na Sati se pa gestuur op die kus, en in ruil moet sy saam met Ghatra se manskappe op die wa terug die dorre binneland in reis. Nou vind Sati van die Suidland haarself ver in die vreemde, op pad na ’n lewe wat sy haarself nie kan verbeel nie. Maar die jong soldaat, Djimon, ontferm homself oor sy koning se nuwe bruid. Hy stap langs haar op die lang pad, dra vir haar veldblomme aan, wys vir haar waar die mooi wegkruip in so ’n ongenaakbare land. Dis hy wat die groen in haar laat blom.

Maar soos Sati meer uitvind van hierdie nuwe land en die mans wat nou skielik oral in haar lewe vertoon, begin sy wonder of enigiemand die meisie agter die Gawe raaksien. En wanneer die koning se planne vir haar duidelik raak, vind Sati uit daar lê iets meer agter die groot Groen wat in haar binneste groei.

Free Delivery
Pinterest Twitter Facebook Google+
You may like...
Dala JT Construction First House and…
R612 R504 Discovery Miles 5 040
3 Ply Disposable Face Mask (Pack of 50)
R72 Discovery Miles 720
Tesa Adjustable Adhesive Nail for Tiles…
R179 Discovery Miles 1 790
Queen Of Me
Shania Twain CD R250 Discovery Miles 2 500
Moon Bag (Black)
R63 Discovery Miles 630
ZA Cute Puppy Love Paw Set (Necklace…
R712 R499 Discovery Miles 4 990
Sunbeam Ultimum SUSS-2200 Steam Iron…
R449 Discovery Miles 4 490
Loot
Nadine Gordimer Paperback  (2)
R367 R340 Discovery Miles 3 400
Pigeon Baby Wipes with 100% Water (6 x…
R296 Discovery Miles 2 960
Casio LW-200-7AV Watch with 10-Year…
R999 R899 Discovery Miles 8 990

 

Partners