![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
Drome word waar in die laaste boek in hierdie gewilde meisiereeks! Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewęreld gaan haar klere modelleer! Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd! Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie! Lulu en haar vriende en familie moet inderhaas 'n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog 'n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word? 'n Reeks vir beginnerlesers, ideaal vir jong meisies wat 'n belangstelling in modeontwerp het.
|
You may like...
Laotian Pages - A Classic Account of…
William L. Gibson, Paul Bruthiaux
Hardcover
R2,702
Discovery Miles 27 020
Observations Made During a Voyage Round…
John Reinhold Forster
Paperback
R1,943
Discovery Miles 19 430
Becoming Hewlett Packard - Why Strategic…
Robert A. Burgelman, Webb McKinney, …
Hardcover
R1,436
Discovery Miles 14 360
|