![]() |
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
'n Deeglike studie uit die wye versameling literatuur oor die verbruikerskultuur as die sogenaamde "ideologie van ons tyd" wat alle terreine van die samelewing ingedring het. Sonder dat ons altyd daarvan bewus is, beheer dit ons manier van leef – ook ons geloofslewe en kerkwees, soos ons dit opmerk in die "megakerke" en bid-groot-godsdienste. Vanuit 'n "groen" perspektief vind ons die ontmaskering van hierdie vals evangelie en sulke afgodery, maar ook die uitnodiging tot 'n nuwe ingesteldheid en waardes (deugde) wat die omgewing op die hart dra. Hierdie herstelde waardes wys die pad na geestelike verdieping vir die "gewone" gelowige wat kan meehelp om 'n gebalanseerde "groen" lewenskuns oor hierdie samelewing-siekte in te sien en in die samelewing in te dra.
|
You may like...
Probability & Statistics 2 for Cambridge…
James Nicholson
Digital product license key
R1,114
Discovery Miles 11 140
|