0
Your cart
Welcome to Loot.co.za!
Sign in / Register |Wishlists & Gift Vouchers |Help | Advanced search
|
Your cart is empty |
|||
Showing 1 - 1 of 1 matches in All Departments
In 1902 het 'n jong Boeretelegrafis en offisier, Filip Pienaar, uit ballingskap in Portugal een van die eerste boeke oor die Boereoorlog geskryf: With Steyn and de Wet. 'n Maand na publikasie is die boek verban waarskynlik vanwee verwysings in die boek na die juiste feite oor die omstrede figuur van generaal F.J. Pienaar, asook leidrade oor wat met die sogenaamde "Krugergoud" kon gebeur het. Hierdie interessante relaas is die vroee voorgeskiedenis en wat met die skrywer in die oorlog en in ballingskap in Portugal gebeur het.
|
You may like...
Rogue One: A Star Wars Story - Blu-Ray…
Felicity Jones, Diego Luna, …
Blu-ray disc
R382
Discovery Miles 3 820
|