|
Showing 1 - 25 of
74 matches in All Departments
|
Gans (Afrikaans, Paperback)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi Fantasi
|
R100
R78
Discovery Miles 780
Save R22 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
Kleure met Gans (Board book)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi Fantasi
|
R100
R78
Discovery Miles 780
Save R22 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
Leer jy ook al lees? Daar is oral prentjies in plaas van woorde.
Gebruik die regte plakker met die woordjies om oor die prentjies te
plak. In elke boek kan jy 'n nuwe avontuur saam met Miesiemuis
beleef.

Dit is dag en Hond is wakker. Hond wil met Jakkals speel, maar
Jakkals is aan die slaap. Sal Jakkals opstaan om te speel? Daar is
verskillende kleurkodes wat die leesvlak en moeilikheidsgraad van
die teks aandui. Al die leesboekies in hierdie reeks is met
kleurkodes gemerk volgens die aanvaarde standaard.
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer
as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers
wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en
handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks
aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!
n Eerste tematiese, tweetalige geillustreerde kinderwoordeboek in
volle kleur. Vrolike rympies ondersteun die bekende temas. Die
liggaamsdele, kleure en vorms, aktiwiteite en syfers vul die temas
aan. Direkte assosiasie tussen voorwerp en woord. / A first
thematic bilingual illustrated wordbook in full colour. Cheerful
rhymes support the familiar themes. The parts of the body, shapes
and colours, activities and figures complement the themes. Direct
association between object and word.
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer
as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers
wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en
handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks
aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer
as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers
wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en
handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks
aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!
Leer deur te speel! Elke boek in hierdie prettige reeks bevat meer
as 20 raaisels of aktiwiteite, sowel as 'n dubbelblad vol plakkers
wat oor en oor gebruik kan word. Die unieke kunswerk en
handskrif-vriendelike lettertipe maak hierdie reeks
aktiwiteitsboeke 'n moet-he vir elke jong kind!
Daar’s groot opgewondenheid in Feetjiedal. Dis amper tyd vir die
Hoogsomer-bal. Al die feeperdjies is gretig om uit te vind wie van
hulle Feekoningin se goue koets gaan trek. Krulkop wil so graag
gekies word, maar sy’s nie so sierlik en elegant soos die ander
feeperde nie. Haar droom lyk buite bereik...
|
Goose at the beach (Paperback)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi Fantasi
|
R100
R78
Discovery Miles 780
Save R22 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
|
Goose (Paperback)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi Fantasi
|
R100
R78
Discovery Miles 780
Save R22 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
Klein Beertjie is bekommerd. Hoe lief het sy mamma hom regtig? Wat
as hy baie stout is? Sal sy mamma baie kwaad wees? Sal sy nog lief
wees vir hom? Se nou net sy kom iets oor? Maar ’n mamma se liefde
is sterk en Klein Beertjie vind gou uit dat niks dit ooit sal
verander nie!
|
Goose goes shopping (Paperback)
Laura Wall; Illustrated by Laura Wall; Fantasi Fantasi
|
R100
R78
Discovery Miles 780
Save R22 (22%)
|
Ships in 5 - 10 working days
|
Vonkel is die kleinste eenhorinkie in die Wonder-Woud. Almal se
sy’s te klein om te help bessies soek, en te klein om speletjies te
speel. Maar Vonkel is moeg daarvan om altyd eenkant toe geskuif te
word. Op ’n dag besluit Vonkel om te wys hoe dapper sy is. Op haar
eie gaan verken sy die diepste deel van die woud...
|
You may like...
Not available
Midnights
Taylor Swift
CD
R418
Discovery Miles 4 180
|